
“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos...


Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
44%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Maroela Media.
Signup to Generate a PitchMaroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf ook radioprograminhoud aan gemeenskapsradiostasies regoor Suid-Afrika. Alle inhoud is in Afrikaans en ons bereik mense van alle ouderdomme regoor die wêreld.
Recent episodes include "Die braaibroodjie se storie is ons storie" (30 October 2026, 22 minutes), "Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107" (30 October 2026, 30 minutes), and "Dissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene" (30 October 2026, 21 minutes).
Maroela Media publishes roughly daily, with episodes averaging 23 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Maroela Media is 44%, and the host is rated Selective on guests. Maroela Media requires a Pod Score of 80 or higher. Maroela Media's contact route on record: verified email.
Maroela Media is a general podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos...

Episode #0
Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

“Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg. Maroela Media

Episode #0
’n Goedkoop kitaar, ’n Green Day-konsert en ’n naam wat deur “Brakanjan” geïnspireer is. Só het die alternatiewe Afrikaanse musiekgroep Wrakinjan ontstaan. Maroela Media

Op 16 April vanjaar het Carina Nel se lewe in ’n ommesientjie verander, toe ’n roetineborsondersoek skielik ’n verbete stryd teen borskanker geword het. Maroela Media

Episode #10
Elana Barker lees hoofstuk vier van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94

Episode #0
Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom plaasvind. Vir die padtoets van die week neem hulle jou saam...

Episode #9
Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Episode #8
Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Episode #7
Elana Barker lees hoofstuk drie van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Episode #0
Kan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die klaskamer, die nuwe Leerderbot en waarom onderwysers in die KI-era...

Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS oor waarom speel, beweging en alledaagse gesinsaktiwiteite...

Episode #6
Elana Barker lees hoofstuk twee van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Ná meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter Suid-Afrika se onwettige mynbedryf. Maroela Media

“Ons glo dat elke kind die geleentheid moet hê om in ’n liefdevolle gesin groot te word.” Maroela Media

Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

Episode #5
Elana Barker lees hoofstuk twee van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media

Episode #0
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray te gesels. Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster...

Episode #4
Elana Barker lees hoofstuk twee van "Immer wes" deur Irma Joubert. Maroela Media
Recent guests on Maroela Media. Study who booked and why before you pitch.
Solidariteit Navorsingsinstituut
former Western Cape premier and DA leader, Democratic Alliance
Lecturer/Assistant Professor in Global History at University College Dublin, Rice University's Baker Institute for Public Policy
Solidariteit Skoleondersteuningsentrum
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ