
Brent Bozell, die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, het Dinsdag by die aanlyn sakekoerant BizNews se konferensie in Hermanus in die Wes-Kaap sy eerste openbare toespraak gelewer sedert hy in dié posisie aangestel is...


Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
29%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Maroela Media-nuus.
Signup to Generate a PitchRecent episodes include "VSA-ambassadeur oor sy rol: ‘Daar lê ’paar harde gesprekke voor’" (10 March 2026, 13 minutes), "Theo Venter kies ná 40 jaar eindelik kant; dís hoekom" (17 February 2026, 8 minutes), and "DA verwerp Ramaphosa se lofsange oor Zim se ‘grondhervorming’" (2 September 2025, 1 minute).
Maroela Media-nuus publishes roughly every two weeks, with episodes averaging 8 minutes across 108 episodes.
Booking probability for Maroela Media-nuus is 29%, and the host is rated Selective on guests. Maroela Media-nuus requires a Pod Score of 80 or higher. Maroela Media-nuus's contact route on record: verified email.
Maroela Media-nuus is a news podcast with 108 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Brent Bozell, die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, het Dinsdag by die aanlyn sakekoerant BizNews se konferensie in Hermanus in die Wes-Kaap sy eerste openbare toespraak gelewer sedert hy in dié posisie aangestel is...

Theo Venter vertel dat hy aanvanklik met die besluit geworstel het nadat die DA hom genader het om as burgemeester van Potchefstroom te staan. Maroela Media Nuus

Pres. Cyril Ramaphosa se lofprysing van Zimbabwe se besluit in die vroeë 2000’s om op groot hoeveelhede grond beslag te lê, word verwerp. <br /> Ramaphosa het die afgelope naweek in Harare dié land se destydse...

Helen Zille verduidelik dat sy aan dieselfde keuringskriteria sal moet voldoen as al die ander kandidate wat vir burgemeesterskap in Johannesburg oorweeg wil word. Maroela Media Nuus

Solidariteit het ʼn formele versoek aan die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en groot Amerikaanse aandeelhouers in Bidvest Group Limited, gerig, waarin dié organisasie vra vir onmiddellike optrede...

Adrian Heili (45) was op die moltrein toe die eerste bom 20 jaar gelede in ʼn reeks terreuraanvalle in Londen ontplof het. Hy is vanjaar vir die eerste keer deel van die amptelike herdenkingsplegtigheid, maar bring al...

"Ek wonder hoe jy sou voel as iemand jou kind se inkleurkryte vat – as iemand hul geleenthede steel," skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan Mpumi Madisa, uitvoerende hoof van Bidvest. <br /> Die...

Het die Valke ʼn goudsmokkelring oopgevlek, of ʼn growwe flater begaan toe hulle in Mei twee mans voorgekeer wat in besit van ʼn skoendoos vol goudstafies was?<br /> Maroela Media het vroeër berig oor hoe Daniel Schubert...

Willem van der Merwe, medevervaardiger van die reeks “Niggies”, het met Mariska Nanni gesels oor die vermoorde niggies in sy familie se geskiedenis, die maak van die reeks en hoe dit hom en sy familie geraak het...

Cilliers Brink, die DA se koukusleier in Tshwane, het die optrede van die departement van binnelandse sake in die Plastic View-nedersetting in die ooste van Pretoria verwelkom. Maroela Media Nuus

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni onder meer met Charlene Pretorius se seun, Jason Venter, oor wie sy ma was, wat hy oor die dag van haar dood en verhouding met die beskuldigde in die saak onthou en...

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met die geliefdes van Daniël Botha (26) wat in 2018 so erg in ʼn nagklub aangerand is dat hy later breindood verklaar is. Tania Heyns, verslaggewer by Maroela Media...

Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis van die betrokke...

AfriForum sê die skuld-afskryf-meganisme beloon swak finansiële bestuur eerder as om die voortgesette verkwisting te stuit. Maroela Media Nuus

Louis Liebenberg, die omstrede diamanthandelaar, het die naweek in ‘n oproep vanuit die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria onder meer gepleit by sy beleggers om te help met sy regkoste. <br /> 'n Vertroueling van...

Episode #0
Die DA sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die inwerkingstelling van die Bela-wet maak dit duidelik dat die DA se Siviwe Gwarube - as minister van basiese onderwys - die plig het om regulasies, norme en...

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, sê die omstrede artikels oor taal en toelatingsbeleid in die Bela-wet kan nie ingestel word voordat Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, ’n...

Dié paragraaf in Nedlac se rekords bewys dat die regering se afvaardiging die nodige toestemming gehad het om namens die president oor die Bela-wet te onderhandel en 'n ooreenkoms te teken. Maroela Media Nuus


Die Solidariteit Beweging, waarvan Solidariteit en AfriForum deel is, het ʼn skikking met die regering by Nedlac oor die Bela-dispuut bereik. Maroela Media Nuus
Recent guests on Maroela Media-nuus. Study who booked and why before you pitch.
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ