
Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werkl







