
Mechanics or repair workshops often don't have the greatest reputations. Honesty is a rare trait among the average motorist or customer when dealing with service providers. In a bid to help motorists make more informed...


Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more.Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
44%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Media24.
Signup to Generate a PitchWelcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more. Media24 is South Africa’s leading media company with interests in digital media and services, newspapers, magazines, ecommerce, book publishing, print and distribution. It is part of Naspers, a multinational group of media and ecommerce platforms.
Recent episodes include "Things your mechanic never tells you, and Motul SA's top tips" (29 October 2026, 30 minutes), "Landboumark Voorslag: Episode 17 - Plaasbrak" (26 October 2026, 8 minutes), and "Geveg teen Onteieningswet begin" (22 October 2026, 1 minute).
Media24 publishes roughly daily, with episodes averaging 16 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Media24 is 44%, and the host is rated Selective on guests. Media24 requires a Pod Score of 80 or higher. Media24's contact route on record: verified email.
Media24 is a general podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Mechanics or repair workshops often don't have the greatest reputations. Honesty is a rare trait among the average motorist or customer when dealing with service providers. In a bid to help motorists make more informed...

In episode 17 van Landboumark Voorslag vertel Leandri Oberholster van Plaasbrak in Centurion hoe ’n stukkend gekoude hondebed tot ’n klein florerende onderneming gelei het. Sy en haar span vervaardig handgemaakte...

Episode #0
Willie Spies, direkteur van Hurter-Spies gesels oor die Onteieningsweet.

Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n onderneming wat 900 pasteie per dag maak. Nicolette van den...

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n...

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n...

Episode #0
Dr. Gideon Brückner, is ’n wêreldbekende veearts wat al meer as 70 lande besoek het om te bepaal of dié lande hul BKS-vrye-status kon herwin, het hy aan Alani Janeke van Landbouweekblad vertel.

In die eerste epidsode gesels Arina oor hoe gemaak as jy vanjaar by die see is en/of kampeer om ’n heerlike Kersete voor te berei. Sy gee wenke en maklike resepte om te verseker dat jou gaste hul vingers sal aflek

Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet.

Ag nee, net nie koue kos vir Kersfees nie! Hierdie kosdilemma heers in baie huise gedurende Kerstyd. Hoe gemaak as sommiges hou van koue kos en ander dadelik mikrogolf toe draf om te gaan warm maak. Arina gesels oor die...

Die dringendheid om oplossings vir bek-en-klouseer te vind is, op die voorgrond nadat dié siekte die afgelope week by die wêreld se grootste voerkraal gevind is. Baie is in verskeie provinsies en vergaderings daaroor...

Nie een provinsie in Suid-Afrika het die uitbreking van die Afrika-kommandowurm vrygespring nie. Dié wurms kan binne vier uur 40 ha gras opvreet. Wat het aanleiding gegee tot die uitbreking, en wat kan boere doen om dié...

Grondontledings word gebruik as basis van bemestingsaanbevelings daarom is dit uiters belangrik dat die inligting wat daaruit kom korrek is. Die vraag is of boere finansieel sal baat met die konvensionele...

Presisiegrondontleding is ’n belangrike hulpmiddel waarvolgens ’n boer besluite oor grondaanvulling neem. Indien hierdie ontleding nie akkuraat is nie, kan dit lei tot die verkeerde bemesting wat ’n direkte impak op...

Voëlgriep is nie net ’n krisis vir die hoenderboere nie, dit het ’n impak op die hele landboubedryf. Astral Foods het onlangs geskiedenis gemaak deur die eerste plaaslike produsent te word om teen dié virus te ent. Maar...

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n...

Wat is die doomsday-graansiekte wat Suid-Afrika nog nie bereik het nie, maar waaroor kenners wakker lê en wat is die groot lesse wat die uitbreek van sulke siektes ons leer? Dit is van die kwessies wat in die tweede...

Goss- bakteriese verwelksiekte het die Suid-Afrikaanse mieliebedryf aan die gons. Om ingelig te wees daaroor is nou die beste strategie sodat jy die regte besluite vir jou boerdery kan neem. Chris Burgess, hoofredakteur...

In episode 16 van Landboumark Voorslag hoor ons van Roché Pepler en Santana Pestana, wat net met ʼn inset van R250 en ʼn paar erdwurms in ’n agterplaas ’n onderneming begin en tot Earth Owl uitgebou het. Dit is ʼn...

In episode 15 van Landboumark Voorslag hoor ons van Zanell van der Nist van Kleinkraal Suiwel. Wat as ʼn “aftreeprojek” met vier melkbokke begin het, het ontwikkel in ʼn kleinskaalse kaasonderneming waarvan die...
Recent guests on Media24. Study who booked and why before you pitch.
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ