
Stellenbosch Gemeente Preke
01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein
“God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart


religion
Hosted by Stellenbosch Gemeente · religion · AF
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe.Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
44%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Stellenbosch Gemeente Preke.
Signup to Generate a PitchOns dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.
Stellenbosch Gemeente Preke is hosted by Stellenbosch Gemeente. The show has published 150 episodes to date.
Recent episodes include "01 November 2026 || Filippense - Onderstebo || André Serfontein" (1 November 2026, 29 minutes), "04 Oktober 2026 || Huistaal || Deon Botha" (4 October 2026, 33 minutes), and "27 September 2026 || Moedertaal || André Serfontein" (27 September 2026, 29 minutes).
Stellenbosch Gemeente Preke publishes roughly weekly, with episodes averaging 32 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Stellenbosch Gemeente Preke is 44%, and the host is rated Selective on guests. Stellenbosch Gemeente Preke requires a Pod Score of 80 or higher. Stellenbosch Gemeente Preke's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Stellenbosch Gemeente Preke are Religion & Faith. Stellenbosch Gemeente Preke has a religion audience.
Stellenbosch Gemeente hosts Stellenbosch Gemeente Preke, a religion podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Stellenbosch Gemeente Preke
“God is not found in the soul by adding anything, but by a process of subtraction.” - Meister Eckhart

Stellenbosch Gemeente Preke
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele...

Stellenbosch Gemeente Preke
"Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” - Mary Oliver

Stellenbosch Gemeente Preke
Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”? Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n...

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke
Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama...

Stellenbosch Gemeente Preke
Genade is soms verbasend alledaags. “ I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does not leave us where it found us. ” - Anne Lamott

Stellenbosch Gemeente Preke
Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei...

Stellenbosch Gemeente Preke
“The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested in good craftsmanship.” — Martin Luther

Stellenbosch Gemeente Preke
Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood. Ons deelname vra vir...

Stellenbosch Gemeente Preke
Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus. • 2 Korinthiërs...

Stellenbosch Gemeente Preke
God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings, stilte, gebed en seisoene wat dag vir dag...

Stellenbosch Gemeente Preke
’n Duisend stemme skreeu soos markplein-verkopers vir ons aandag. Die nuutste guru’s vertel ons hoe ons moet dink. Sosiale media vertel ons waarvoor ons moet omgee. Christelike boeke belowe die vyf stappe na geestelike...

Stellenbosch Gemeente Preke
Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs al is wat nodig is. Dit doen my huwelik...

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke
As ek jou sou vra om ’n bietjie dieper te kyk as die behoeftes op die oppervlak van jou lewe. Wat is die drie dinge waaraan jy ’n diep behoefte het, jou diepste begeertes. Wat sou dit wees? Die skrywer NT Wright verwys...

Stellenbosch Gemeente Preke
Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld. - André

Stellenbosch Gemeente Preke
Waar begin jou storie met die Heilige Gees? Genesis 1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters...

Stellenbosch Gemeente Preke
Ons begin vandag ’n reeks oor die Gees, ons hoop jy kom saam met ons op reis om God se Gees opnuut te ontdek en iets van die misterie te verstaan.

Stellenbosch Gemeente Preke
Voel jy soms ontuis in jou vel, ons land, die tydsgees? Drome jy soms hemelse ontvlugtingsdrome? Wat as die hemelvaart ons dalk juis uitnooi en aanmoedig om tuis te kom in ’n lewe saam met die Tuisteskepper-God? - Pieter
Recent guests on Stellenbosch Gemeente Preke. Study who booked and why before you pitch.
PitchCentric classifies Stellenbosch Gemeente Preke under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Invloed Kerk | Preke

Shofar Stellenbosch
Predigten vom Sonntag

Afrikaanse preke GK Potch Bult

Doxa Deo Stellenbosch

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ