PitchCentric
Invloed Kerk | Preke podcast artwork

religion

Invloed Kerk | Preke

Hosted by Invloed Kerk · religion · AF

256 episodesAudience: 13~1.6k on YouTube
Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

37%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Invloed Kerk | Preke.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Invloed Kerk | Preke

What is Invloed Kerk | Preke about?

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

Who hosts Invloed Kerk | Preke?

Invloed Kerk | Preke is hosted by Invloed Kerk. The show has published 256 episodes to date.

What has Invloed Kerk | Preke covered recently?

Recent episodes include "Dade I Sake van die Hart" (26 October 2026, 39 minutes), "Woorde I Sake van die Hart" (18 October 2026, 36 minutes), and "Grond Jou Geloof" (11 October 2026, 35 minutes).

How often does Invloed Kerk | Preke publish?

Invloed Kerk | Preke publishes roughly weekly, with episodes averaging 41 minutes across 256 episodes.

How hard is it to get booked on Invloed Kerk | Preke?

Booking probability for Invloed Kerk | Preke is 37%, and the host is rated Selective on guests. Invloed Kerk | Preke requires a Pod Score of 80 or higher. Invloed Kerk | Preke's contact route on record: verified email.

Who should pitch Invloed Kerk | Preke?

The strongest fits for Invloed Kerk | Preke are Religion & Faith. Invloed Kerk | Preke has a religion audience and around 1,600 subscribers on YouTube.

About the host

Invloed Kerk hosts Invloed Kerk | Preke, a religion podcast with 256 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 26, 202639 minS16

    'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieël van wat in jou hart aangaan. As ons weet dat ons optrede ons nie red nie, wat...

  • Oct 18, 202636 minS16

    Jesus het gesê die oë is die venster van jou siel. Daar is nog ‘n ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde behoort te beïnvloed. : https://youtu.be/r0wsTYTdijk Boodskap...

  • Oct 11, 202635 minS15

    Was jy al in ‘n wat nou oomblik? ‘n Krises tref…wat nou? Jou droom word ‘n realiteit…wat nou? Daardie wens word vervul…wat nou? Kinders is nou uit die huis…wat nou? Geloof lei ons tot hierdie antwoorde, mits jy geloof...

  • Invloed Kerk | Preke

    Bou Jou Boot

    Oct 4, 202637 min

    Soms voel lewe so eentonig. Nog ‘n oggend. Weer oppad werk toe. Kinders sport toe neem. Nog ‘n toets. Nog ‘n kliënt. Nog ‘n verantwoordelikheid. Wat as God ons getrouheid ag as ware sukses. Om nie iets nuuts te begin...

  • Sep 27, 202637 minS13

    Die ware wenstreep van gebed is om te besef God is werklik in beheer. Daardie wenstreep hou baie vrede vir ons in. Vandag leer ons ‘n gebed wat ons kan neem tot daardie vrede. Boodskap deur Morné Steenekamp...

View More
  • Sep 20, 202641 minS13

    Jabes se naam het hom uitgelewer aan pyn en swaarkry. Tog het die Here sy storie bestem, nie sy naam nie. Baie van ons voel uitgelewer aan ons verlede of huidige uitdagings, maar die Here kan jou storie bestem. Leer hoe...

  • Sep 13, 202634 minS13

    Soms ag ons die gebede wat langer duur of diep voel as kragtige gebede. Daar is wel kort skiet gebede te vind in die Bybel wat baie krag gedra het. https://youtu.be/1GhFaDFp48w?si=QKSTVBq1HCFFyFAv Boodskap deur Morné...

  • Sep 6, 202646 minS13

    Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op ‘n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag...

  • Aug 30, 202641 minS13

    Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot geword met tradisionele gedagtes en gebede. Tog toe Jesus gebid...

  • Aug 23, 202643 minS11

    Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis. Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is. Nabyheid is nie dieselfde...

  • Aug 16, 202640 minS11

    Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien...

  • Aug 2, 202641 minS11

    Dalk is die rede hoekom ons veg met ander mense se modder, dat ons lanklaas modder tussen ons tone gekry het. Leer hoe om te rus. https://youtu.be/4kKq6vfJJBI Boodskap deur Morné Steenekamp...

  • Invloed Kerk | Preke

    Tyd om te Was | Modder Geveg

    Jul 26, 202634 min

    Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en ‘n lewe in oorvloed te geniet. Boodskap deur Morné Steenekamp : https://pay.yoco.com/invloed : https://www.hopp.bio/invloedkerk...

  • Jul 12, 202640 minS10

    Vandag is daar geen tekort aan dorings nie, maar soveel meer is daar geen tekort aan God se genade nie. Leer hoe om met ‘n genade mentaliteit te leef eerder as ‘n doring mentaliteit. https://youtu.be/w9bl1ngKxoI...

  • Jun 28, 202631 minS10

    Voor jy God vra vir meer dae in jou lewe, vra eerder meer lewe in jou dae. Leer hoe ons God se oop deure kan beleef. https://youtu.be/42xkDLlLHMo Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗴𝗲𝗲...

  • Jun 21, 202648 minS9

    Israel is uiteindelik in die beloofde land, maar hoekom bly teëspoed hulle tref? Hoe bly ons getrou as die boosheid ons omvou? Die antwoord lê in vertrou, berou en getrou. https://youtu.be/ZWKi9rm9Fa0 Boodskap deur...

  • Jun 14, 202647 minS9

    In die tyd van Israel se grootste deurbraak, beleef hulle teëspoed. God het elke dag aan hulle voorsien met presies genoeg. Leer uit hierdie seisoen hoe om jou woestyn te verander, van 'n plek van klagtes na 'n plek...

  • Jun 7, 202642 minS9

    <p>Meeste keer as ons bid of nader aan God kom verwag ons om iets te beleef wat ons sal opbou. Jesus deel met die Israeliete dat die val en verwoesting van Jerusalem oppad is. Hy gee hulle tog die raad wat hulle staande...

Best industries to pitch Invloed Kerk | Preke for

PitchCentric classifies Invloed Kerk | Preke under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Invloed Kerk | Preke

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ