
Louis en Arno gesels oor die onlangse aankondig van die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, se bevel dat Suid-Afrikaners wat rassediskriminasie bevorder se Amerikaanse visums geweier gaan word.


Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
37%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Podlitiek.
Signup to Generate a PitchPodlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Podlitiek is hosted by Podmedia. The show has published 336 episodes to date.
Recent episodes include "Ep. 295 - Rassediskriminatore gesanksioneer" (16 September 2026, 36 minutes), "Ep. 294 - Rekord brandstofpryse en News24 se belaglike eise" (10 September 2026, 32 minutes), and "Berugte en Beroemde Afrikaleiers: Robert Mugabe van Zimbabwe" (4 September 2026, 29 minutes).
Podlitiek publishes roughly every two weeks, with episodes averaging 28 minutes across 336 episodes.
Booking probability for Podlitiek is 37%, and the host is rated Selective on guests. Podlitiek requires a Pod Score of 80 or higher. Podlitiek's contact route on record: verified email.
Podmedia hosts Podlitiek, a news podcast with 336 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Louis en Arno gesels oor die onlangse aankondig van die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, se bevel dat Suid-Afrikaners wat rassediskriminasie bevorder se Amerikaanse visums geweier gaan word.

Ernst en Louis gesels oor die hemelhoë brandstofpryse (soos almal maar doen) en oor News24 (wat niemand eintlik doen nie, want wie gee nou eintlik om oor News24?)...

Podlitiek bespreek die lewe van Robert Mugabe. Die vernietiger van Rhodesië/Zimbabwe, maar die ANC se rolmodel. Watter lesse kan Afrikaners vandag leer uit sy lewe en bewind? [ Berugte en Beroemde Afrikaleiers Reeks...

Podlitiek bespreek die lewe en heerskappy van Idi Amin Dada Oumee, 'n Ugandese militêre offisier en diktator wat as die derde president van Uganda gedien het van 1971 tot 1979. 00:00–02:55 Inleiding tot die reeks...

Ernst en Louis ontnonsens die 72%-leuen. Waar kom die papegaaifrase dat witmense 72% van al die grond in Suid-Afrika besit, vandaan? En waarom is dit in elk geval ‘n dom idee om grondbesit so simplisties voor te stel...

Callum, die kalm Britse reisiger, het Suid-Afrika besoek en 'n dokumentêr gemaak oor die ont-ontwikkelende land (of is dit dan net 'n wikkelende land?). Een van Podlitiek se aanbieders maak sy verskyning daarin...

Callum, die kalm Britse reisiger, het Suid-Afrika besoek en 'n dokumentêr gemaak oor die ont-ontwikkelende land (of is dit dan net 'n wikkelende land?). Een van Podlitiek se aanbieders maak sy verskyning daarin...

AfriForum se 2025 plaasmoordstatistiek en die MRK verloor 'n GROOT hofsaak. Aanbieders: Ernst van Zyl en Louis Boshoff

Podlitiek se gedagtes oor Malema se vonnisverrigtinge en die nuwe DA leierskap.

Ons begin die episode deur vir kameraad Mbalula geluk te wens met sy verjaarsdag. Hulle sê 'n mens moet elke verjaarsdag wat jy vry is, geniet. Dan kom die brandstofheffing aan die beurt. Dis tydelik verminder, maar...

Louis, Ernst en Wian gesels oor AfriForum se nuwe hofsaak teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet. Hoekom dit nou belangrik is en wat ons kan verwag.

Podlitiek het 'n spesiale gas in die ateljee: Wian Spies. Die manne gesels oor die groot nuus van die week (en eintlik al langer as dit). Wian is beter ingegrawe op die wetlike aspekte van BKS inenting en deel sy...

Die (DA) Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, wil potgooie laat registreer en reguleer (maar Podlitiek sal ons nie laat keer). Intussen het News24 en The Citizen nwe apologieë geplaas vir...

Tannie Angie se vloot oefen saam met die anti-Westerse magte (of voorsien ten minste die water vir hulle om in te oefen). Gerugte dat die Irannese skepe op die laaste nippertjie moes onttrek, blyk toe vals te wees...

Podlitiek se manne het die vakansie gaan lees, peins, filosofeer en die wêreld rustig bekyk. Nou gesels hulle oor die temas, narratiewe en gebeure wat moontlik 2026 gaan oorheers. Die Podlitek-span bestaan uit: Louis...

In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Trump se opmerkings rakende Suid-Afrika se G20-lidmaatskap en die Departement van Gesondheid se planne om NGV te finansier. Die Podlitiek-span bestaan uit: Louis Boshoff...

In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die president se berugte ontmoeting voor 'n korrupsiepaleis in Sandton en die Tshwane Metro se besluit om die "City cleansing levy"-uitspraak te appelleer. 'n Paar korter...

In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor drie kwessies wat met die EFF se CIC (Convicted in court) Julius Malema te doen het: 1. Die sing van Kill the Boer op die Puk-kampus. Podlitiek verduidelik waarom dit 'n...

Podlitiek
Podlitiek se aanbieders vind uit dat hulle "deel van die probleem" is en liefs nie moet aansoek doen vir 'n pos by die Stellenbo(s)se dorpsraad nie. Louis en Ernst bespreek wat 'n mens moet doen as jy leef in 'n wêreld...

In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor Malema se skuldigbevinding aan haatspraak by Brackenfell (plus ietsie oor die omstredenheid rakende wie betrokke was en wie nie). Louis delf ook 'n bietjie rond in die donker...
Recent guests on Podlitiek. Study who booked and why before you pitch.
President of South Africa, South African government
leader of BOSA, Build One South Africa
Minister of Agriculture and DA Leader, South Africa Department of Agriculture
Chairperson of Parliament's Portfolio Committee on Police, Parliament’s Portfolio Committee on Police
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ