
RSG Kuns
Die storie van Emily
Regisseur Nico Scheepers vertel van die nuwe toneelstuk, Die storie van Emily, as deel van die Emily Hobhouse 100-vieringe in Bloemfontein.


Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
47%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for RSG Kuns.
Signup to Generate a PitchRSG Kuns is hosted by RSG. The show has published more than 1,000 episodes to date.
Recent episodes include "Die storie van Emily" (27 October 2026, 7 minutes), "Johannesburg Filharmonies se 2026-lenteseisoen" (27 October 2026, 8 minutes), and "La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks" (27 October 2026, 6 minutes).
RSG Kuns publishes roughly a few times a week, with episodes averaging 12 minutes across more than 1,000 episodes.
Booking probability for RSG Kuns is 47%, and the host is rated Selective on guests. RSG Kuns requires a Pod Score of 80 or higher. RSG Kuns's contact route on record: verified email.
The strongest fits for RSG Kuns are Artists, Writers & Performers. RSG Kuns has an arts audience.
RSG hosts RSG Kuns, an arts podcast with more than 1,000 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

RSG Kuns
Regisseur Nico Scheepers vertel van die nuwe toneelstuk, Die storie van Emily, as deel van die Emily Hobhouse 100-vieringe in Bloemfontein.

Terrance April gesels met Magdalena de Vries, ’n perkussiespeler, oor die Johannesburg Filharmoniese Orkes se lenteseisoen wat op 29 Oktober by die Linder Ouditorium begin.

Hugo Theart gesels oor La Motte se Somer Klassieke Musiekreeks. Hugo is die artistieke program koördineerder.

RSG Kuns
Tydens 2026 se Woordfees was Christelle Webb-Joubert deel van twee gesprekke by die RSG en ATKV Vierkant. By een van die gesprekke het sy met die illustreerder Martinus van Tee gesels. Hy vertel warmee hy alles besig is.

Christelle Webb-Joubert stap deur ‘n uistallng by die Stellenbosch Botaniese Tuine. Sy gesels met Martine Robinson, Celeste de Kock, Annette Faul en NT Moolman.

Die Simfoniekoor van Johannesburg voer op 25 Oktober 2026 Vivaldi se GLORIA op as een van die werke tydens 'n konsert in die Linder Ouditorium. Terrance April gesels met Debbie Kruger, organiseerder van die koor.

RSG Kuns
Figure of 8 is een van Suid-Afrika se voorste kontemporêre dansgeselskappe. Hulle voer binnekort 'n produksie op met die titel, VIVALDI IN DANCE. Terrance April gesels met die geselskapsbestuurder Marie Vogts.

RSG Kuns
`n Besonderse werkswinkel vir dirigente word aangebied by die Odeion Skool vir Musiek. Marius Coetzee, verantwoordelik vir innovasie en ontwikkeling, vertel meer.

RSG Kuns
Christelle Webb-Joubert het gaan inloer by een van die musiekspel, Hairspray, se repetisies by die Centurionteater.

RSG Kuns
First Date: The Musical Comedy is vir die eerste keer te sien in Suid-Afrika. Die aktrise Kirsten Pienaar vertel waaroor dit gaan.

RSG Kuns
13 Oktober 2026: Christelle Webb-Joubert deel haar belewenis van die 2026 Stellenbosch Woordfees. Sy gesels met van die pendeldiensbestuurders, ‘n venuebestuurder en feesgangers. Sy stap ook deur die strate van...

RSG Kuns
Die aktrise Cintaine Schutte is vir die eerste keer ‘n regisseur. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die toneelstuk, ‘n Middel.

Juandré van Eck is die wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2025. Hy gesels oor sy solo-uitstalling, Die vallei van Adem, by die Pretoria Kunsmuseum.

RSG Kuns
Christelle Webb-Joubert was by die opening van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2026 se uitstalling. Sy gesels met die wenner, Sphumelele Zondi, Cate Terblanche, Sasol se kurator en een van die beoordelaars...

RSG Kuns
Alan Committie is te sien by die Woorfees in, An Iliad. Hy vertel waaroor dit gaan.

RSG Kuns
Een van die klassieke musiekproduksies by die Woordfees is An Italian Songbook. Willem Vogel van Salon Musiek gesels oor die konsert.

Pierre Breytenbach gesels oor die toneelstuk, Algemene Kennis, wat debuteer by Aardklop.

Daneel van der Walt gesels oor die produksies, ge-gebergtes en Grootmeisie, beide te sien by die 2026 Woordfees in Stellenbosch.

Wat Om Te Doen As Die Wêreld Brand is `n kabaret geskryf deur Bibi Slippers. Elzabé Zietsman is op die verhoog, en sy vertel waaroor dit gaan.

RSG Kuns
Die studente van Akademia bied hulle heel eerste musiekspel aan. Christelle Webb-Joubert gesels met Jacomien de Wet van Inhoud Huis Musiek oor Daai Klein Dorpiegevoel.
Recent guests on RSG Kuns. Study who booked and why before you pitch.
PitchCentric classifies RSG Kuns under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ