
24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof en menslike desperaatheid is onder die...


Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
39%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Naweekaktueel.
Signup to Generate a PitchDie aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Naweekaktueel is hosted by RSG. The show has published more than 1,000 episodes to date.
Recent episodes include "Naweekaktueel: Vereiste dat boere diere merk, maak opslae" (24 October 2026, 51 minutes), "Motorrubriek: Ford Tourneo" (17 October 2026, 5 minutes), and "Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe" (17 October 2026, 52 minutes).
Naweekaktueel publishes roughly weekly, with episodes averaging 38 minutes across more than 1,000 episodes.
Booking probability for Naweekaktueel is 39%, and the host is rated Selective on guests. Naweekaktueel requires a Pod Score of 80 or higher. Naweekaktueel's contact route on record: verified email.
RSG hosts Naweekaktueel, a society podcast with more than 1,000 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof en menslike desperaatheid is onder die...

Naweekaktueel
Wessel Pretorius toetsry 'n Ford Tourneo Custom Sport.

17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n burgerregte groep aanbied om kragsubstasies te beveilig. Ons praat...

10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee seuns weens bendegeweld. Woordfees 2026: 'n fees van woorde...

Naweekaktueel
3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy alles uitsien by die Toyota Stellenbosch Woordfees? Die...

26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die...

19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in...

12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses Suid-Afrikaners wat steeds in Nepal vermis word, bly hoopvol...

5 September 2026: Hoekom bly vroue in verhoudings waarin hulle mishandel word? Ons praat met 'n kenner. 'n Doktorsgraad-gegradueerde van Atlantis deel haar storie. 'n Voorskou van die groot stryd tussen die Bokke en All...

29 Augustus 2026: Meer as 50 000 geslagsgebaseerde geweldsake word elke jaar by die polisie aangemeld. Om stamselle te skenk, kan moontlik aan pasiënte met lewensbedreigende bloedverwante siektes 'n beter kans op lewe...

22 Augustus 2026: Raadslede in Knysna skuil in plekke van veiligheid ná die moord op drie ANC-lede. Huldeblyke stroom in ná die skietdood van die bokslegende, Zolani Tete. Die eerste van drie titaniese kragmetings...

Naweekaktueel
Wessel Pretorius toetsry ‘n GAC GS3 Emzoom Nova.

15 Augustus 2026: Omgewingsgroepe en vissersgemeenskappe langs die Wildekus is verheug oor die Konstitusionele Hof-uitspraak teen Shell. Meningspeilings wys die ANC se steun is op 'n afwaartse kurwe - ons praat met 'n...


8 Augustus 2026: Die DA stel sy verkiesingsmanifes vir die plaaslike regeringsverkiesing bekend, met groot beloftes van betroubare en goedkoper krag- en watervoorsiening. Al hoe meer vroue stres oor hulle geldsake. Die...

1 Augustus 2026: Voornemende kiesers kan vandag, tydens die OVK se tweede registrasiedag, by hulle stemlokale registreer vir die plaaslike verkiesings op 4 November. Die SAUK vier sy 90ste verjaarsdag. Suid-Afrika het...

Naweekaktueel
25 Julie 2026: Die EFF stel sy verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die oorlog in die Midde-Ooste is besig om weier uit te kring. Die SAUK en RSG-nuuskopieskrywer en nuusleser, Helena van Vuuren, vertel staaltjies uit...

Naweekaktueel
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief oor bande.

Naweekaktueel
18 Julie 2026: Die DA eis verpligte leefstyloudits op staatsamptenare, veral binne wetstoepassingsagentskappe. Ondanks 'n groeiende behoefte, bly tuisversorging 'n minder gewilde beroepskeuse in Suid-Afrika. Rooibossaad...

Naweekaktueel
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief oor batterye.
Recent guests on Naweekaktueel. Study who booked and why before you pitch.
Minister of Basic Education, South Africa Department of Basic Education
former Western Cape premier and DA leader, Democratic Alliance
Minister of Agriculture and Rural Development, South Africa Department of Agriculture
top Republican on the Senate armed services committee, United States Department of Defense
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ