PitchCentric
Driesestig podcast artwork

society

Driesestig

Hosted by RSG · society · AF

Website

About this Podcast:

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

48%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Driesestig.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Driesestig

What is Driesestig about?

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Who hosts Driesestig?

Driesestig is hosted by RSG. The show has published more than 1,000 episodes to date.

What has Driesestig covered recently?

Recent episodes include "Rosina Secondt van Pella" (30 October 2026, 9 minutes), "360 Speseryroete: Inheemse wilde aspersies" (30 October 2026, 4 minutes), and "Halloween-uitstappies" (30 October 2026, 2 minutes).

How often does Driesestig publish?

Driesestig publishes roughly daily, with episodes averaging 5 minutes across more than 1,000 episodes.

How hard is it to get booked on Driesestig?

Booking probability for Driesestig is 48%, and the host is rated Selective on guests. Driesestig requires a Pod Score of 80 or higher. Driesestig's contact route on record: verified email.

About the host

RSG hosts Driesestig, a society podcast with more than 1,000 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 30, 20269 min

    Haidee Muller-Isaacs gesels met Rosina Secondt van Pella oor die lekker ou dae op hierdie Namakwalandse dorpie. Haidee sê haar mond het gewater toe daar van varsgebakte brood gepraat word.

  • Oct 30, 20262 min

    In Amerika is daar Halloween-uitstappies, soos om ‘n voormalige psigiatriese hospitaal of 'n voormalige begrafnisondernemer te besoek. Jy kan selfs daar oorslaap.

  • Oct 29, 20268 min

    Baie mense stel belang in die argeologiese en plekspesifieke verwysings in die Bybel. Jack Carstens was lank gelede die Suid-Afrikaanse handelsattaché in Israel. Die omgewing het ‘n blywende indruk op hom gelaat, en nou...

  • Oct 29, 20269 min

    Johene van Wyk van Paarl kan nie handjies gevou sit en niksdoen nie. Selfs al het sy al einde verlede jaar afgetree, bly sy steeds gaan die gang en aktief in haar gemeenskap. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs meer oor...

View More
  • Oct 29, 20262 min

    Die stygende brandstofprys het ‘n plesierskip na meer as 750 dae van drie-en-’n-halfjaar reis na 150 lande, in Kambodja tot stilstand gebring. Die brandstofprys per maand per kajuit het gestyg van $1800 tot $8000.

  • Oct 28, 20265 min

    Tanya van Stade vertel vir Martelize Brink van Seeds of Life, wat sy tydens Covid in ‘n swembad begin het. Vandag is haar regeneratiewe boerdery in die hartjie van 'n woonbuurt bekroon met die tweede plek in die Greater...

  • Oct 28, 20267 min

    Charlene Nel het as tienermeisie uit die Kaap na Witbank teen die Oranjerivier duskant die Namibiese grens getrek. Eers was sy onseker of haar nuwe dorpie se mense haar sou aanvaar. Vandag is sy ingeburger, en hierdie...

  • Driesestig

    Kougomverbod

    Oct 28, 20262 min

    New Jersey in die VSA werk aan ‘n Wet op Beskerming teen Mikroplastiek. Die doel van die wet is om sekere soorte kougom te verbied om sodoende mense teen mikroplastiek te beskerm.

  • Oct 27, 20266 min

    Loret De Musso vertel vir Martelize Brink van haar kuier in Italië, haar werk as ‘n sjef op seiljagte en by ‘n ski-oord in Frankryk.

  • Oct 27, 20262 min

    ‘n Man van Woking in Engeland het Pokémonkaarte van die solder afgehaal. Een kaart het £100 000 verkoop! Die hele stel het £1,56 miljoen op ‘n veiling gehaal.

  • Oct 26, 20269 min

    Michelle Moreira vertel vir Martelize Brink van dressuur, en ‘n Duitse Olimpiese kampioen-dressuurruiter, Jessica von Bredow Werndl, wat in 2027 ‘n meesterklas in Kaapstad sal aanbied.

  • Oct 26, 20266 min

    In die landbounuus: Vrystaat Landbou stig ‘n nuwe nasionale rooivleisforum; Rolspelers uit die Suid-Afrikaanse en Namibiese veebedryf bespreek individuele invoerprotokolle vir beeste en skape; Die Nasionale...

  • Oct 26, 20265 min

    Felix Spies praat oor klank en golwe. Hy verduidelik hoe klank beweeg, en vertel van ‘n vulkaniese uitbarsting wat ‘n golf reg om die aarde gestuur het.

  • Oct 26, 20262 min

    Inwoners van ‘n residensiële ontwikkeling in China het ‘n vrou hof toe geneem nadat sy 40% van die parkeerplekke gekoop het, en dit nou teen ‘n stywe premie verhuur en te koop aanbied.

  • Oct 23, 20267 min

    Haidee Muller-Isaacs het onlangs op Lambertsbaai stories gaan soek. Daar het sy Averil Klaaste van Pofadder ontmoet, wat 'n werkswinkel vir aspirantskrywers bygewoon het. Sy is een van Pofadder se gewildste...

  • Oct 23, 20262 min

    ‘n Maatskappy wat e-fietse verhuur het dit duidelik gemaak dat hulle fietse nie gemaak is vir steekspel (jousting) nie, nadat ‘n video wyd versprei is van mense wat op die e-fietse met lanse onder die arm op mekaar...

Recent guests

Recent guests on Driesestig. Study who booked and why before you pitch.

I

Innes Benadé

Demensie en Alzheimersverening

M

Marno Meyer

Hongkong rugby club

S

Sue McCarthy

ALL HEARTS FOUNDATION

A

Adele du Toit

SA Rooibosraad

Best industries to pitch Driesestig for

Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:

societystrong

Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Driesestig

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ