
Sondag 28 Junie 2026
Sondag 28 Junie 2026: Die uiteinde van ons geloof In hierdie week se boodskap het Charl met ons gesels oor waarnatoe ons geloof ons lei. Charl het vanuit Hebreërs 11 ons geleer dat ons geloof altyd 'n gewillige aktiewe g


Hosted by Charl du Toit · 🇺🇸 US · AB · 139 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Baie welkom! Hierdie is waar ons as Lewende Woord Hartenbos ons sondae dienste oplaai. As jy wil deel word van die familie, gaan besoek asseblief ons webtuiste
Charl du Toit hosts Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste, a religion show with 139 episodes published.

Sondag 28 Junie 2026: Die uiteinde van ons geloof In hierdie week se boodskap het Charl met ons gesels oor waarnatoe ons geloof ons lei. Charl het vanuit Hebreërs 11 ons geleer dat ons geloof altyd 'n gewillige aktiewe g

Sondag 21 Junie: Die Bron van ons Geloof Ons geloof kan nie uit ons self uit kom nie, want ons is te veel feilbaar vir dit. Ons het 'n standvastige bron nodig en daai bron is Jesus.

14 Junie 2026: Gevorderde Geloof Charl gesels met ons die feit dat geloof soms vereis dat ons moeilike vrae moet vra sonder om die antwoord te kry. Ons het ook gesien dat ons geloof gebaseer is op Jesus meer as op ons em

Sondagoggend 7 Junie 2026 Ons is almal feitlik in 'n geloofskrisis. Ons weet ons moet glo, maar soms dink ons dat ons baie moet glo en vergeet dat geloof nie gemeet kan word nie. Geloof moet in iets wees, geloof moet in

Sondagoggend 31 Mei 2026: Ons het 'n boodskap deur Neville Goodchild ontvang van Lewende Woord Bloemfontein. Neville se boodskap het gehandel oor dat ons lewe gevul moet wees met die Heilige Gees, meer as wat ons net oom

Sondagoggend 17 Mei 2026 Charl het ons bedien oor die toets van ons gawes. Die Here gee vir elkeen van ons vermoëns en gawes en die gebruik daarvan is nie aldag die uitdaging nie, die motivering vir die gebruik is. Ons h

Sondagoggend 10 Mei 2026: Die Pottebakker Zuleika deel met ons die waarde van rustig wees in God se hande en die wete dat Hy alles van ons weet en ons nogsteeds lief het

Sondag 3 Mei 2026: Die vyand van Heilig Ons as christene word nie geroep om goed te wees nie, ons word geroep deur God om heilig te wees. Inteendeel die vyand van heilig, is goed. Satan het vir lank die kerk oortuig dat

Sondag 26 April 2026: Ek weet vir seker! Kan ons as christene seker wees oor die feit dat ons 'n kind van God is? Die bewysse van ons kindskap is die feit dat ons in 'n oorlog teen sonde is, nie net sonde orals om ons ni

Sondag 19 April 2026: Ons het heerskappy Pierre Strydom van Lewende Woord Kuruman het ons bedien oor die feit dat ons as Christene die Heilige Gees het wat ons help om te heers oor sonde en terugslae

Sondagoggend 12 April 2026 As ons kyk na die waarheid kan die verwarrend wees in vandag se tye, omdat meeste mense glo elke persoon kan sy eie waarheid leef. Tog sien ons in die Bybel dat Jesus ons waarheid is en dat Hy

Opstanding Sondag 8 April 2026 Wat is die doel van die Opstanding van Jesus? Het dit eninge effek op ons vandag? Charl leer ons in hierdie boodskap dat sonder die opstanding is daar nie 'n Evangelie nie!

Goeie Vrydag 3 April 2026 Jesus het vir ons die Paaslam geword, Hy is letterlik vir ons geslag, maar hoekom? Is daar nie dalk 'n makliker manier wat God ons kan red nie? Hierdie is die vrae wat Charl vir ons beantwoord i

Sondagoggend 22 Maart 2026: En Toe? Ons lewens gaan oomblikke van uitdaging beleef en dit is vir seker, maar wat nie vir seker is nie is ons reaksie op ons uitdagings. Charl het die week met ons gesels oor die feit dat o

Sondagoggend 8 Maart 2026: God se Plan B Ons is vir lank geleer om nie vrae te vra oor lering en die Bybel nie, maar in die boodskap gesels Charl met ons oor hoe waardevol dit is om te dink. Dink oor die Evangelie, dink

Sondagoggend 1 Maart 2026: Verstaan jy dit? In Kolossense skryf Paulus vir die gemeente dat hy en Timoteus elke dag God dank vir hulle getrouheid aan die Evangelie. Hy noem dat hulle getrouheid sy oorsprong vind in die f

Sondagoggend 22 Februarie 2026 Paul het met ons gedeel oor ons CV en die impak wat dit op ons geestelike lewe het.

Sondagoggend 15 Februarie 2026 Willem van der Berg het met ons gesels oor salwing en hoe ons moet en kan salf

Sondagoggend 8 Februarie 2026 Ons is besig om te kyk hoe ons gemaksones moet skuif en hoe ons die Evangelie moet verkondig. Hierdie week het ons saam gekyk na Fillipus en Ethiopiër en wat gehoorsaamheid gedoen het. Ons m

Sondagoggend 1 Februarie Ons het saam gesels oor die idee dat ons gereed moet wees om die Evangelie te verkondig en dat ons as Christene regtig goeie nuus het om te deel en dat ons van elke geleentheid.
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their religion audience.
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste is hosted by Charl du Toit. The show is categorised under religion (spirituality) and has published 139 episodes.
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste has published 139 episodes.
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste regularly covers religion, spirituality, christianity. It sits in the religion category, with a spirituality focus.
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste is accessible for guests with genuine religion expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Our data rates Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched yesterday.