
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel
Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel


Hosted by Gereformeerde Kerk Kaapstad · 🇺🇸 us · AF · 63 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast is vir jou. Sluit gerus aan en ontdek en deel in die skatte van die God se Woord.
Gereformeerde Kerk Kaapstad hosts Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste, a religion show with 63 episodes published.

Erediens 2025-01-12 | Die vrede van God word jou deel

Erediens 2025-01-05 | Wees vriendelik en inskiklik

Erediens 2024-12-29 | Hoe bekom mens 'n voorspoedige lewe?

Erediens 2024-12-25 | Kersdag diens | Hoe lank nog?

Jesus regeer soos saad (Mark 4:1-34): Hy ontkiem in my hart, groei vanself, begin klein en eindig groot. Begryp ek wat dit vir my beteken?

Van monumente na momentum (Eks 12:11) Die eerste Paasfees was 'n reis van gereedheid. Jesus bring beweging, weg van statiese tempelgeloof na 'n lewende momentum.

"Hoe maak jy 'n preek?" Deur 'n siel wat smag na God, die Gees se vonkies ontvang, en Jesus gestalte kry – dan kan jy nie anders as om te deel nie.

Het jy sulke vriende? Vir wie is jy so 'n vriend wat ander na Jesus lei, ongeag die opoffering? (Mark 4:1-12)

Kyk ons verstommende Koning! (Ps 145)

God is oneindig lief vir ons en sorg vir ons, reg? Hoekom is dit dan so moeilik om dit waarvoor ons lief is, aan Hom oor te gee? Jogebed plaas haar baba in 'n mandjie in die Nyl. Wat dink sy? Miriam hou van 'n afstand af

Die vrees van Jahwe (Ps 111:10, Jak 3:13-18) Wat beteken "die vrees van die HERE"? 'n Bron vir 'n lewenstyl wat die helderste helder van God laat skitter.

Erediens 2024-09-29 | Sterf en opstaan in Christus

Weg met Christus-PLUS, ek wil Christus ALLEEN ken. (Fil 3) Paulus waarsku teen mense wat Christus-PLUS verkondig en sê: "Ek wil Christus ken, sy opstandingskrag ervaar en deel wees van sy lyding, met die hoop op die opst

Die werk om te bid (1 Kon 18:41-42) Elia se gebed toon die krag van gebed (Jak 5:16b-18). Hy bid volgens God se wil, en God vervul die profesie deur hom. Hoe bid ons?

Jesus - Eerste en Laaste (Open 1:17) Johannes het soos 'n dooie neergeval toe hy Jesus sien. Hoe kan ons Sondag hierdie teks oopmaak om Jesus eerstehands te sien? Hoe kan ons voorbereid wees?

Jesus se volheid wat ons vervul (Kol 2:6-10). Kom ons maak 'n lys van wat gebeur wanneer Jesus soos lente in ons lewens uitbreek.

Jesus soos brood(Joh 6:1-15, 22-59, 60-71) Lees hierdie verse. Vra vir jouself: 𝘏𝘰𝘦 "𝘦𝘦𝘵" 𝘦𝘬 𝘑𝘦𝘴𝘶𝘴 𝘴𝘰𝘰𝘴 𝘦𝘬 𝘦𝘭𝘬𝘦 𝘥𝘢𝘨 𝘣𝘳𝘰𝘰𝘥 𝘦𝘦𝘵?

Jesus, U liefde oorweldig my. (Kol 2:5-11)

Jesus, U slaan my asem weg (Kol 1:15-20)

Jesus beliggaam wie God is. Om 'n voetspoor in die wêreld te laat, moet ons Hom beliggaam. (Ps 96)In 'n sekulêre wêreld, hoe laat ons as Christene ons merk? Morele waardes, liefde, of iets dieper?
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their religion audience.
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste is hosted by Gereformeerde Kerk Kaapstad. The show is categorised under religion (spirituality) and has published 63 episodes.
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste has published 63 episodes.
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste regularly covers religion, spirituality. It sits in the religion category, with a spirituality focus.
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste is accessible for guests with genuine religion expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste average 33 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 7 days ago.