
Kortom
Kortom 27 Oktober 2026
Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die stories wat haar verbeelding opmaak ten...


’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
47%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Kortom.
Signup to Generate a PitchKortom is hosted by RSG. The show has published 607 episodes to date.
Recent episodes include "Kortom 27 Oktober 2026" (27 October 2026, 21 minutes), "Kortom 20 Oktober 2026" (20 October 2026, 11 minutes), and "Kortom 13 Oktober 2026" (13 October 2026, 15 minutes).
Kortom publishes roughly weekly, with episodes averaging 16 minutes across 607 episodes.
Booking probability for Kortom is 47%, and the host is rated Selective on guests. Kortom requires a Pod Score of 80 or higher. Kortom's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Kortom are Artists, Writers & Performers. Kortom has an arts audience.
RSG hosts Kortom, an arts podcast with 607 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Kortom
Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die stories wat haar verbeelding opmaak ten...

Kortom
Deel 1: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

Kortom
Francois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy lewe wil wen. Die voorleser is DeWaal Stemmet.

Kortom
Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.

Kortom
Stanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.

Kortom
Kaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ STANDER GOOI ’N KAROODRAAI, voor. Jy sal...

Kortom
Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die geskiedenis van die vaas. Die voorleser is...

Kortom
Dean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig, VURE, voor.

Kortom
Nellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die voorleser is Armand Martins.

Kortom
TUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat, Piet van Wyk, se ervaring van sy...

Kortom
Audrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma saam in die ouerhuis kom bly. Die...

Kortom
Dean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.

Kortom
Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk vrede te maak, weens nuus wat hulle ontvang...

Kortom
Richard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.

Kortom
Elsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed. Die voorleser is Sue Pyler-Slabbert.

Kortom
Nelia Engelbrecht vertel in haar kortverhaal, WRAAK PROE SOOS MELKSKOMMEL, van ‘n tienerseun se planne om die boelies in sy skool te uitoorlê. Die voorleser is Wiandré du Plessis.

Kortom
Richard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. WAAIGRAS EN DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN en ’N WOORDEBOEK IN C SHARP is bekoorlike verhale vol pret en menslike...

Kortom
Elma Potgieter vertel in haar kortverhaal, MY LIEFSTE KARA, van ‘n sielkundige se moeilike besluit. Hy moet beslis oor of hy ‘n dame gaan ontslaan wat ‘n erge senuwee-ineenstorting ervaar het weens ‘n plaasmoord. Die...

Kortom
Marie Toerien vertel in haar kortverhaal, CARIEMA SE KAFEE, van ’n Kaapse vrou en hoe elemente soos Maleise kos en Distrik 6 haar goue herinneringe en lewensdrome ‘n realiteit gemaak het. Die voorleser is...

Kortom
De Klerk Oelofse lees WÊRELDBEKER-EINDSTRYD 2019 en DIE TOEKOMS voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Dana het die 2019-eindstryd tussen die Springbokke en die...
Recent guests on Kortom. Study who booked and why before you pitch.
PitchCentric classifies Kortom under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ