
Uitvoere en AGOA
In hierdie week se nuus is dat die kans goed lyk dat AGOA hernu gaan word vir nog twee jaar. Die Amerikaanse wet gee vir uitvoerprodukte uit Afrika en Suid-Afrika tariefvrye toegang tot die Amerikaanse mark. Die wet moet

Loading…

Hosted by Waldo Krugell · 🇺🇸 US · AF · 1,000 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Waldo Krugell hosts Die ekonomie minuut, a business show with 1,000 episodes published.

In hierdie week se nuus is dat die kans goed lyk dat AGOA hernu gaan word vir nog twee jaar. Die Amerikaanse wet gee vir uitvoerprodukte uit Afrika en Suid-Afrika tariefvrye toegang tot die Amerikaanse mark. Die wet moet

Dit is nie maklik om te sê die gaan goed of sleg met die ekonomie nie. Die ekonomie het baie dele. Ons weet dat die reele inkomste van middelklas verbruikers is onder druk.Die afgelope week was daar nuus wat wys dat verv

The Economist tydskrif se Big Mac indeks is 40 jaar oud maar so vars soos altyd in die debatte of ʼn land se geldeenheid oor- of onder gewaardeer is. President Trump is ʼn teenstaandervan goedkoop Asiese geldeenhede en Fra

Wanneer die ekonomie ophou groei en inflasie styg kom die middelklas vinnig onder druk. Ou Mutual se spare en beleggingsverslag wat hierdie week gepubliseer is het ʼn klompie insiggewende syfers in.

Wanneer ekonome gesels oor die verwantskappe tussen die repokoers, ander rentekoerse en die wisselkoers klink dit baie keer soos goed wat net in handboeke saak maak, maardaar was in die afgelope week ʼn interessante berig

Die inflasiekoers het in Junie maand van 4,5% tot 5% gestyg en is nou redelik ver bo die Reserwebank se teiken. Tog het die Monetêre Beleidskomitee gistermiddag vriend en vyand verras deur die repokoers onveranderd te la

Dit word oral in die nuus genoem dat die Nasionale Tesourie oorbetalings aan 69 munisipaliteite gestaak het, en dat dit deel is van Operasie Vulindlela se hervormingsproses,maar waar staan sake? Die Buro vir Ekonomiese O

Die konflik tussen die VSA en Iran duur voort en die olieprys is rondom $85 dollar. Dit is rede om bekommerd te wees oor ons eie brandstofprysvooruitsigte, maar ek het die week ʼn paar interessante dinge raakgelees.

As die skote klap in die straat van Hormuz is ekonome se voorspellings oor brandstofpryse, die wisselkoers, inflasie, rentekoerse en ekonomiese groei baie moeiliker om te maak, maar kom ons kyk na een of twee dinge wat o

Die ou grappie is dat ekonome voorspellings maak om weervoorspellers beter te laat voel, maar al is ons gereeld verkeerd hou ons aan probeer. The Economist tydksrif is ʼn redelike gesaghebbende bron wat uitsprake maak oor

Verlede Saterdag het die Springbokke teen Engeland uitgedraf voor 'n stampvol Ellispark. Maar die Dinsdag vantevore was daardie stadion op koers om half leeg te wees.Kaartjies het by R950 begin, verkope was traag, en ond

Die draai van die maand het twee hoë frekewensie aanwysers van hoe dit met die ekonomie gaan: ‘naankopebestuurdersindeks en voertuigverkope.

Daar is baie te sê oor vandag se beplande grootskaalse betogings teen ongedokumenteerde immigrante. Een ding wat ekonome verseker weet is dat markte nie hou vangrootskaalse betogings nie. Daar is maar altyd ʼn kans vir ge

Die afgelope week was daar ʼn paar aanwysers wat kommer wek. Dit wys dat brandstofprysskokke gevolge het.

Elke dorp en stad het hulle — die stalletjies met iets te ete, spazawinkels, en haarsalonne. Klein besighede wat gesinne aan die gang hou. Die regering het groot planne virhulle: om 11,000 ondernemings geformaliseer, 26,

As alles volgens plan verloop teken die VSA en Iran vandag die 60 dae vredesooreenkoms en die Straat van Hormuz word weer oopgemaak. Dan val die olieprys en brandstofpryse en so is ons amper terug in die goeie ou dae van

Die draai van die maand bring nuwe aanwysers en dié is aan die positewe kant. Die nuus van ‘n langer skietstilstand tussen die VSA en Iran het die ru-olieprys die naweek laat afneem to amper $90 per vat, maar onsekerheid

Die Reserwebank se Monetêre beleidskomittee het gistermiddag die repokoers met 25 basispunteverhoog. Jou huisverband en motorfinansiering gaan nou meer kos.

In Suid-Afrika is ons so gewoond om bekommerd te wees oor ekonomiese vooruitsigte dat ek half verbaas was to die kredietgraderingsagentskap Moody’s hulle vooruitsig virSuid-Afrika verander het van stabiel na positief. Me

Ek het al baie gepraat oor die impak van die oorlog tussen due VSA, Israel en Iran op die Suid-Afrikaanse ekonomie, en ons almal hou asem op vir die komende week serepokoersbesluit, maar daar is ook ander interessante ek
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Die ekonomie minuut has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their business audience.
Die ekonomie minuut is hosted by Waldo Krugell. The show is categorised under business and has published 1,000 episodes.
Die ekonomie minuut has published 1,000 episodes.
Die ekonomie minuut regularly covers business. It sits in the business category.
Die ekonomie minuut is accessible for guests with genuine business expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Die ekonomie minuut hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Die ekonomie minuut average 2 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Die ekonomie minuut's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 3 days ago.