
Bizskoops - 20 Augustus 2026
Suid-Afrika se jaarlikse inflasiekoers het in Julie tot vier komma drie persent gedaal, terwyl Suid-Afrikaners onder ernstige finansiële druk bly weens hoë skuldvlakke. JP Landman gee 'n oorsig van afsondering en verduid

Loading…

Hosted by Newskoop · 🇺🇸 US · AF · 73 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Bizskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Newskoop hosts Bizskoops (Afrikaans), a news show with 73 episodes published.

Suid-Afrika se jaarlikse inflasiekoers het in Julie tot vier komma drie persent gedaal, terwyl Suid-Afrikaners onder ernstige finansiële druk bly weens hoë skuldvlakke. JP Landman gee 'n oorsig van afsondering en verduid

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het gestyg tot 33.6%, terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank direkte beheer oorneem oor sleutel regulatoriese en toesighoudende funksies in die land se nasionale betalingsstelse

Eskom se munisipale agterstallige skuld het R119 miljard bereik, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor sy eerste ongekwalifiseerde ouditmening in ses jaar ontvang het. Professor Waldo Krugell bespreek die finansiële druk

Op vandag se Bizskoops, die Nasionale Tesourie sal die billike aandelebefondsing vrystel wat voorheen van munisipaliteite teruggehou is, terwyl Sasol produksie by sy Natref-raffinadery verhoog het voor 'n beplande onderh

Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Junie tot vyf persent gestyg en die Padongelukfonds skuld sowat 21-komma-sewe miljard rand in onbetaalde eise. Ons gaan voort met ons bespreking met politieke en tendensontleder J

Op hierdie week se Bizskoops, 'n studie toon dat Suid-Afrikaners hul besteding verminder weens stygende lewenskoste en ons gaan voort met ons gesprek met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se munisip

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika sal hierdie week sy saak aan die Verenigde State se Handelsverteenwoordiger voorlê, terwyl die Wêreldbank aanbeveel het dat die land sy 15%-korporatiewe belastingkoers na alle Sp

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal sy outomatiese assesseringstelsel vir die eerste keer uitbrei om geselekteerde voorlopige belastingbetalers in te sluit, terwyl Statistiek Suid-Afrika s

Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue het skerp gedaal gedurende die tweede kwartaal, en Suid-Afrikaners kan binnekort groot veranderinge aan die land se OTM-netwerk sien. Professor Waldo Krugell bespreek die impak van kun

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Mei tot 4,5% gestyg, terwyl die Departement van Minerale en Petroleumbronne sê die land se lank uitgestelde nasionale mynboukadaster b

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se ekonomie het met slegs 0.5% in die eerste kwartaal gegroei, terwyl Eskom se herstrukturering steeds op die kaarte is ten spyte van 'n gemiste sperdatum. Chris Hattingh van die

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaanse sakevertroue het skerp verswak in die tweede kwartaal, terwyl die land die hoogste koers van vermoedelike digitale bedrog in Afrika aangeteken het. Chris Hattingh van die Sen

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal hierdie week oor die repokoers besluit, en ons bespreek die moontlike faktore wat die besluit beïnvloed en die waarskynlike uitkomste. Chris Hattingh van

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met doktor Elna Moolman, Groephoof van Suid-Afrikaanse Makro-ekonomiese Navorsing by Standard Bank, oor April-inflasie, wat tot 4% gestyg het, terwyl minister Gwede Mantashe Suid-

Op hierdie week se Bizskoops: Ons gesels met professor Deon Tustin van Unisa oor die nuutste voorspellings van die Buro vir Marknavorsing en Unisa Ekonoom van die Jaar-kompetisie. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyf

Suid-Afrika kan vanjaar ongeveer eenduisend 540 sake-insolvensies sien, terwyl stygende brandstofkoste verbruikers aanspoor om reis te verminder. Ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise oor die v

Op hierdie week se Bizskoops: Die brandstofbelastingverligting is verleng tot 2 Junie, terwyl die regering veranderinge aan sy valutabeheerstelsel en openbare verkrygingsregulasies voorstel. Professor Waldo Krugell besin

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se inflasie het effens gestyg, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 'n hupstoot vir groot dieselgebruikers ingestel. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel sy

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika se padvrag- en landbousektore is onder toenemende druk as gevolg van stygende dieselpryse, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sy skuldinvorderingspogings verskerp. Chris Ha

Op hierdie week se Bizskoops: Ons ontleed verder die impak van die Midde-Oosterse oorlog op Suid-Afrika se ekonomie. Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise verduidelik waarom die onlangs gerapporteerde JSE se
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.







Bizskoops (Afrikaans) has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their news audience.
Bizskoops (Afrikaans) is hosted by Newskoop. The show is categorised under news (business) and has published 73 episodes.
Bizskoops (Afrikaans) has published 73 episodes.
Bizskoops (Afrikaans) regularly covers news, business. It sits in the news category, with a business focus.
Bizskoops (Afrikaans) is accessible for guests with genuine news expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Bizskoops (Afrikaans) hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Bizskoops (Afrikaans) average 10 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Bizskoops (Afrikaans)'s guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 2 days ago.