PitchCentric
Wiele2Wiele podcast artwork

leisure

Wiele2Wiele

leisure · AF

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

35%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Wiele2Wiele.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Wiele2Wiele

What is Wiele2Wiele about?

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

What has Wiele2Wiele covered recently?

Recent episodes include "Wiele2Wiele ry Jetour X70 Plus" (29 October 2026, 27 minutes), "Wiele2Wiele ry nuwe T-Roc" (15 October 2026, 26 minutes), and "Wiele2Wiele ry drie nuwe Chinese motors" (2 October 2026, 27 minutes).

How often does Wiele2Wiele publish?

Wiele2Wiele publishes roughly weekly, with episodes averaging 26 minutes across 150 episodes.

How hard is it to get booked on Wiele2Wiele?

Booking probability for Wiele2Wiele is 35%, and the host is rated Selective on guests. Wiele2Wiele requires a Pod Score of 80 or higher. Wiele2Wiele's contact route on record: verified email.

Who should pitch Wiele2Wiele?

The strongest fits for Wiele2Wiele are Car Dealers. Wiele2Wiele has a leisure audience.

About the host

Wiele2Wiele is a leisure podcast with 150 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 29, 202627 minS0

    Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom plaasvind. Vir die padtoets van die week neem hulle jou saam...

  • Oct 15, 202626 minS0

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van Volkswagen se nuwe T-Roc in en word aangenaam verras deur dié gewilde sportnutsvoertuig. Daarna vat hulle jou terug in tyd met ‘n 1974 VW Kewer...

  • Oct 2, 202627 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie baie uiteenlopende padtoetse — die Chery Tiggo 4 Cross LiT, die Changan Hunter REEV K50 en die GWM Ora 5 HEV. Die span deel hul eerlike indrukke van dié drie nuwe Chinese...

  • Sep 25, 202625 minS0

    Hierdie week begin Wiele2Wiele op ‘n hartseer noot, met die vrouemoorde in Ekurhuleni en die tragiese sterftes van renjaers Robert Wolk en Marcel Angel. In reaksie op die vrouemoorde gesels hulle met die AA se...

  • Sep 17, 202625 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster – die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat...

View More
  • Sep 14, 202625 minS0

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica Global NCAP-botstoetsresultate word bekendgemaak. Hulle...

  • Sep 4, 202626 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele neem hulle jou op ’n toetsrit met die Audi Q3 S line Sportback. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

  • Aug 30, 202627 minS0

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir ’n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op ’n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

  • Aug 21, 202626 minS0

    Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110...

  • Aug 14, 202627 minS0

    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige, splinternuwe Kia Seltos, wat met drie enjins aangebied word – onder andere ’n 1.5-liter-turbodiesel. Hulle vat jou dan saam op die pad in die Lexus RZ 550e F-Sport en...

  • Jul 24, 202627 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele vat hulle die langpad met die Mercedes-Benz GLC 300d en bring kwaliteittyd deur met die nuwe Kia Tasman-bakkie. Hulle vat jou ook op ‘n toetsrit met die Renault Captur. Wiele2Wiele op...

  • Jul 20, 202625 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels hulle oor die groot Land Rover Defender 130, die giftige Toyota GR Yaris en die GAC GS3 Emzoom. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

  • Jul 10, 202627 minS0

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika, die bZ4X. Dan raak hulle skoon poëties oor die Land Rover...

  • Jul 3, 202626 minS0

    Hierdie week doen Wiele2Wiele dinge effe anders en sit ons die kollig op die nuwe negende generasie Toyota Hilux – ’n fantastiese bekendstellingstoer deur Namibië. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela...

  • Jun 25, 202627 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste dele van KwaZulu-Natal, oor die legendariese Sanipas in Lesotho...

  • Jun 19, 202625 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT. Vir die tegniese wenk van die week gesels hulle oor die...

  • Jun 12, 202625 minS0

    Toyota het sy sesde-generasie RAV4 bekend gestel – ’n pragtige sportnutsvoertuig met gevorderde tegnologie wat wys hoe ver die model ontwikkel het sedert die eerste RAV4 in 1994 bekendgestel is. iCAUR het ook sy unieke...

  • Jun 4, 202626 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele word die splinternuwe Land Cruiser FJ bekendgestel en die 2026 SA Motor van die Jaar-wenners word aangekondig. Vir die tegniese wenk van die week word daar oor herroepings gesels en hulle...

  • May 29, 202626 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie uiteenlopende padtoetse: Volvo se elektriese ES90-sedan, Mitsubishi se Destinator-sportnuts en Volkswagen se GTI-luikrug. Vir die tegniese wenk gee hulle raad oor wat jy moet...

  • May 22, 202628 minS0

    Hierdie week vir Wiele2Wiele - die eerste Toyota Matsuri-fees is by die Kyalami-renbaan gehou, waar gaste nie net meer oor Toyota en sy ryke geskiedenis kon leer nie, maar ook self agter die stuur van Toyota se...

Recent guests

Recent guests on Wiele2Wiele. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Wiele2Wiele for

PitchCentric classifies Wiele2Wiele under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Wiele2Wiele

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ