PitchCentric
Vers en Klank podcast artwork

tv

Vers en Klank

Hosted by RSG · tv · AF

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

39%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Vers en Klank.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Vers en Klank

Who hosts Vers en Klank?

Vers en Klank is hosted by RSG. The show has published 763 episodes to date.

What has Vers en Klank covered recently?

Recent episodes include "Vers en klank: Afrikaans se vrouedigters" (27 October 2026, 26 minutes), "Vers en klank: Stilte" (20 October 2026, 15 minutes), and "Vers en klank: Johan Myburg - Steierwerk" (13 October 2026, 24 minutes).

How often does Vers en Klank publish?

Vers en Klank publishes roughly weekly, with episodes averaging 23 minutes across 763 episodes.

How hard is it to get booked on Vers en Klank?

Booking probability for Vers en Klank is 39%, and the host is rated Selective on guests. Vers en Klank requires a Pod Score of 80 or higher. Vers en Klank's contact route on record: verified email.

Who should pitch Vers en Klank?

The strongest fits for Vers en Klank are Artists, Writers & Performers. Vers en Klank has a tv audience.

About the host

RSG hosts Vers en Klank, a tv podcast with 763 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 27, 202626 min

    27 Oktober 2026: In die vorige eeu was daar maar ’n handjievol vrouedigers in Afrikaans. Sedert die jaar 2000 het dié stemme egter hand oor hand toegeneem, en terselfdertyd het van ons mees bestendige digters soos...

  • Oct 20, 202615 min

    20 Oktober 2026: Ons leef deesdae in ’n wêreld wat selde stil is. Daar is altyd ’n boodskap, ’n gesprek, ’n enjin, musiek, nuus, ’n skermpie waarop een oor iets klets... Stilte het amper iets geword wat ons moet loop...

  • Oct 13, 202624 min

    13 Oktober 2026: Die digter Johan Myburg se sesde bundel, Steierwerk, het onlangs verskyn. Sophia van Taak gesels met hom oor dié versameling sonnette. Die gesprek gaan draai ook by die woordeskat waarmee ons oor die...

  • Oct 6, 202623 min

    6 Oktober 2026: Henriëtta Gryffenberg lees voor uit Anri Botha se bundel, Bakeliet. Sy het in 2018 met die bundel Wolfram gedebuteer. In hierdie nuwe bundel gebruik sy bakeliet – die eerste volledig sintetiese plastiek...

  • Sep 29, 202617 min

    29 September 2026: “Jou vriend is die vervulling van jou behoeftes. Hy is jou akker wat jy met liefde saai en met danksegging maai. En hy is jou maaltyd en jou vuurherd. Want jy kom na hom as jy honger het en jy soek...

View More
  • Sep 22, 202623 min

    22 September 2026: Hierdie episode is spesifiek vir die expats bedoel – daardie Suid-Afrikaners in die buiteland wat sekerlik van tyd tot tyd wonder: Wat het ek nou eintlik hier kom soek? En: Sal ek ooit régtig kan tuis...

  • Sep 15, 202625 min

    15 September 2026: Sophia van Taak en Lochner de Kock blaai deur die debuutbundel, Koorsboom. Dis die pennevrug van Jakes Möller, en ’n verrassend sterk eerste versameling – vol deeglike skryfwerk en eksperimente met...

  • Sep 8, 202625 min

    Die digter Joan Hambidge vier op 11e September haar 70ste verjaarsdag. Sophia van Taak hou vir haar ’n partytjie! Die gesprek gaan oor die grootste invloede op Hambidge se skryfwerk, haar gunsteling wêreldstede, wat sy...

  • Sep 1, 202623 min

    1 September 2026: Komende Vrydag is dit Loslitdag. Dan kan die mense wat gewoonlik netjies moet aantrek vir werk, ook ’n slag sommer in jeans en tekkies werk toe gaan. Maar dié dag gaan nie eintlik oor net lekker...

  • Aug 25, 202626 min

    25 Augustus 2026: Daar het onlangs ’n bloemlesing van die digter Danie Marais se werk verskyn. Die gedigte vir hierdie versameling, Ek is nie Danie, is só keurig gekies dat dit amper soos ’n lewensverhaal lees, waar...

  • Aug 18, 202624 min

    18 Augustus 2026: Dit is seker een van die moeilikste gedagtes waarmee 'n mens gekonfronteer kan word - dat daar sekere dinge is wat eenvoudig buite jou beheer is. Jy kan byvoorbeeld sommige siektes probeer voorkom deur...

  • Aug 11, 202623 min

    11 Augustus 2026: ’n Mediese ondersoek is selde net ’n ondersoek van die liggaam. Dit is ook ’n ondersoek van die gees. Dit vra iets van ’n mens se moed, jou geduld en jou vermoë om met onsekerheid saam te leef. Digters...

  • Aug 4, 202626 min

    4 Augustus 2026: ’n Huldigingsbundel ter ere van die digter Lina Spies het onlangs by Naledi Uitgewers verskyn. Sophia van Taak praat met Alwyn Roux, een van die samestellers en redakteurs van ONTHOU IS DIE DAG WAT...

  • Jul 28, 202621 min

    Daar is seker nie ’n amptelike diagnose soos Sondagblues-sindroom nie, maar dit is tog ’n algemene ding waarmee baie mense sukkel. Daardie spesifieke soort bedruktheid, ’n swaarmoedigheid wat jou op ’n Sondagnamiddag...

  • Jul 21, 202624 min

    21 Julie 2026: Wilhelm Knobel was ’n Sestiger-digter, wie se klein, maar besonder intense oeuvre, die worsteling van ’n hoogs sensitiewe mens met eensaamheid, liefde, geestelike verwarring en die soeke na sin verwoord...

  • Vers en Klank

    Vers en klank: Vuur

    Jul 14, 202625 min

    14 Julie 2026: Vuur is – saam met lug, water en grond – een van die klassieke elemente. Vuur is ook een van die mensdom se grootste ontdekkings. Dink maar net wat alles deesdae moontlik is omdat ’n oermens op ’n dag dit...

  • Jul 7, 202623 min

    7 Julie 2026: Die digter, SJ Pretorius, was veral bekend vir sy belangstelling in die gepynigde randfigure, die verstotenes in die krotbuurte. Hy’t ’n sagte plekke gehad vir die underdogs, die verskoppelinge. Hy was ook...

  • Jun 23, 202625 min

    Vrugte is so ’n alledaagse ding. Daar’s maar altyd ’n paar appels of piesangs of nartjies in die huis. En met dié dat vars produkte van oraloor ingevoer word, kom ’n mens ook nie altyd agter dat vrugte seisoenaal is...

  • Jun 16, 202626 min

    16 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Met sy groot tegniese vaardigheid, sterk beelde en oorspronklike...

Recent guests

Recent guests on Vers en Klank. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Vers en Klank for

PitchCentric classifies Vers en Klank under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Vers en Klank

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ