
Kom ons gee mekaar ’n bietjie rus en vrede
Selfsorg sluit die gesonde gewoonte van rus en ontspanning in. Het jy al daaraan gedink dat as jy jou naaste lief het, jy hulle ook hierdie vorm van selfsorg moet toelaat en hulle moet help om te rus? Ja, naasteliefde sl









