
Episode #0
Weird Wide Web β Swaar boetes ingestel in Singapoer se openbarevervoersektor
Singapoer se vervoerowerheid sΓͺ passasiers wat hul voete op sitplekke sit, kan deur βn boete van tot 500 Singapoer-dollar β ongeveer R6 500 β in die gesig gestaar word.

