
Episode #234
Alleenloper Feë: Hartedief
Alles omtrent die Hartedief in volkskunde en in my skryfwerk. Geskryf en voorgelees deur Ronel Janse van Vuuren. Kopiereg 2026 Ronel Janse van Vuuren — Alle regte voorbehou. Leer meer oor die Hartedief in volkskunde hier . Kry die transkripsie hier . Links genoem in die episode: Nuusbrief: https://ronel-the-mythmaker.kit.com/671d4c97de Luisterboeke van die podcast: https://www.ronelthemythmaker.com/die-faeries-folklore-luisterboekbiblioteek/ Donker Hof Susters reeks: https://www.ronelthemythmaker.com/dark-court-sisters/ Leer meer oor die skrywer hier . Music: Secrets by David Fesliyan (FesliyanStudios.com) and Dramatic Heartbeat by FesliyanStudios.com

