PitchCentric
Taaldinge podcast artwork

education

Taaldinge

Hosted by RSG · education · AF

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

28%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Taaldinge.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Taaldinge

What is Taaldinge about?

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.

Who hosts Taaldinge?

Taaldinge is hosted by RSG. The show has published 762 episodes to date.

What has Taaldinge covered recently?

Recent episodes include "Taaldinge: Die UP se aanleerderskursusse (Deel 1)" (1 November 2026, 20 minutes), "Taaldinge: Die UP se veeltalige terminologie" (25 October 2026, 24 minutes), and "Taaldinge: Die SAAWK se KI-simposium" (18 October 2026, 20 minutes).

How often does Taaldinge publish?

Taaldinge publishes roughly weekly, with episodes averaging 21 minutes across 762 episodes.

How hard is it to get booked on Taaldinge?

Booking probability for Taaldinge is 28%, and the host is rated Selective on guests. Taaldinge requires a Pod Score of 80 or higher. Taaldinge's contact route on record: verified email.

Who should pitch Taaldinge?

The strongest fits for Taaldinge are Courses, Coaching & Lessons. Taaldinge has an education audience.

About the host

RSG hosts Taaldinge, an education podcast with 762 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Nov 1, 202620 min

    1 November 2026: Epistemiese toegang tot tersiëre onderwys is veel meer as toelating tot kursusbywoning. Dit handel ten diepste oor toegang tot kennis. As deel van die UP se taalontwikkelingsplan bied hulle...

  • Oct 25, 202624 min

    25 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Michelle Goosen wat albei betrokke is by die UP se taalontwikkelingsplan, vertel vir Ina Strydom meer oor die funksie van veeltalige terminologie in die Suid-Afrikaanse...

  • Oct 18, 202620 min

    18 Oktober 2026: Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Annelise de Vries, vertel vir Ina Strydom meer oor van die onderwerpe wat by hulle onlangse simposium oor Kunsmatige...

  • Oct 11, 202624 min

    11 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Helena Kruger-Roux van die Universiteit van Pretoria vertel vir Ina Strydom meer oor dié Universiteit se nuwe taalbeleid; wat dit behels; waarom dit nodig was; en watter...

View More
  • Sep 27, 202622 min

    27 September 2026: Prof. Terrence Carney van Unisa vertel vir Ina Strydom wat taalmisdaad is, en hoe taalkundiges kan help om dié tipe taalgedrag te identifiseer. Dit sluit elemente soos intimidasie, aanhitsing en...

  • Sep 20, 202622 min

    20 September 2026: Prof. Wium van Zyl is onlangs bekroon met die UJ-Vertaalprys vir sy vertaling van DIE ONGELUKKIGE EN TREURIGE VERHAAL VAN DIE SKIP DIE GOUDEN BUYS 1693 uit die 17de eeuse Nederlands in Afrikaans. Hy...

  • Sep 13, 202620 min

    13 September 2026: Is kleurryk en kleurvol volledige sinonieme; en wat is die verskil tussen visioenêr en visionêr? Dié en ander taalnavrae word deur Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die Woordeboek van die Afrikaanse...

  • Sep 6, 202621 min

    6 September 2026: Dr. Alison Stander van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat vertel vir Ina Strydom van Ella, die KI-kletsbot wat ontwikkel is om studente te...

  • Aug 30, 202618 min

    30 Augustus 2026: Waar kom die woord bestiering vandaan? Waarom word so pas en huis toe los gespel? Het die aandagstreep die komma in gewone geskrewe taal vervang? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met...

  • Aug 23, 202622 min

    23 Augustus 2026: Praat ‘n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met Ina Strydom in die atlejee om dié en ander...

  • Aug 16, 202620 min

    16 Augustus 2026: Gerhard van Huyssteen en Kabous Meiring vertel vir Ina Strydom van ‘n nuwe speletjiesprogram, Haas se Gat, wat binnekort op RSG se webwerf ‘n tuiste sal vind. Ter illustrasie speel hulle die speletjie...

  • Aug 2, 202621 min

    2 Augustus 2026: Die direkteur van die Afrikaanse Wikipedia, Deon Steyn, vertel vir Ina Strydom watter mylpale die afgelope jaar bereik is; watter uitdagings hulle ervaar; samewerking met ander Afrikaanse instellings...

  • Jul 26, 202619 min

    26 Julie 2026: Die taaladviseur van VivA, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom waar tekstielname soos damask, linne en shweshwe vandaan kom. Hulle praat ook ook die taalkompetisie, Woordmeester.

  • Jul 19, 202623 min

    19 Julie 2026: Die taalkundige van die NWU, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing wat hy en twee kollegas gedoen het oor onbeleefde taalgebruik in kommentaar op sosiale media; hoe die...

  • Jul 12, 202617 min

    12 Julie 2026: Die Afrikaanse Taalraad het onlangs herbesin oor sy rol en die pad vorentoe. Die direksievoorsitter, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom wat die mandaat is, en hoekom die rol van die ATR so belangrik...

  • Jul 5, 202623 min

    5 Julie 2026: Die herkoms van Afrikaanse idiome en gesegdes kan teruggespoor word na die Griekse mitologie en die Bybel; ook na die Groot Trek en ander tydperke; en na bedrywe soos seevaart. Karien Brits van Akademia...

  • Jun 28, 202620 min

    28 Junie 2026: Waar kom die uitdrukking “onder ‘n kalkoen uitgebroei” vandaan? Wat is die herkoms van die woord “affronteer”? En hoe maak ‘n mens seker dat jy moreel en moraal reg gebruik? Gerhard van Wyk en Alet Cloete...

Recent guests

Recent guests on Taaldinge. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Taaldinge for

PitchCentric classifies Taaldinge under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Taaldinge

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ