
Storie vir Storie
Episode 1 | Die Smal-gesin
<p>Toe alles verbrand het, wat het oorgebly?</p><p>Hul huis het in vlamme opgegaan, saam met fotos, herinneringe en ’n lewe soos hulle dit geken het. Maar tussen die verlies en die stilte het daar ook ’n ander storie begin ontvou.</p><p>In hierdie opregte gesprek vertel Stephan en Marjolein Smal hul storie, een herinnering op ’n slag, oor wat verlore gegaan het, wat oorgebly het, en wat staande gebly het.</p>

