PitchCentric
Sterre en Planete podcast artwork

science

Sterre en Planete

Hosted by RSG · science · AF · 773 episodes

Audience: 9

About this Podcast:

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this show. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

48%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Sterre en Planete.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Sterre en Planete

Who hosts Sterre en Planete?

Sterre en Planete is hosted by RSG. The show has published 773 episodes to date.

What has Sterre en Planete covered recently?

Recent episodes include "Sterre en planete: Van NASA Deep Space Station 51 tot Hartebeesthoek Radio-sterrewag" (18 October 2026, 27 minutes), "Sterre en planete: “Cubesats”; Lagrange-wentelbaan" (4 October 2026, 26 minutes), and "Sterre en planete: Starlink-flitse is VVV’s?" (27 September 2026, 27 minutes).

How often does Sterre en Planete publish?

Sterre en Planete publishes roughly weekly, with episodes averaging 27 minutes across 773 episodes.

How hard is it to get booked on Sterre en Planete?

Booking probability for Sterre en Planete is 48%, and the host is rated Selective on guests. Sterre en Planete requires a Pod Score of 80 or higher. Sterre en Planete's contact route on record: verified email.

Who should pitch Sterre en Planete?

The strongest fits for Sterre en Planete are Scientific Research & Development and Courses, Coaching & Lessons. Sterre en Planete has a science audience.

About the host

RSG hosts Sterre en Planete, a science show with 773 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Van NASA Deep Space Station 51 tot Hartebeesthoek Radio-sterrewag

    Oct 18, 202627 min

    18 Oktober 2026: ’n Gereëlde luisteraar het ’n wonderlike wenk gegee oor iemand wat hy ken wat in die 1960’s uit Brittanje na Suid-Afrika gekom het om by NASA se Deep Space Station 51 te kom werk. Vandag ken ons dit as...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: “Cubesats”; Lagrange-wentelbaan

    Oct 4, 202626 min

    4 Oktober 2026: Ons praat oor sogenaamde “cubesats” - een wat sowaar van hout gemaak is! Ons praat ook oor hoekom die materiale waarvan ruimtetuie gebou word, baie versigtig gekies moet word. Die span verduidelik die...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Starlink-flitse is VVV’s?

    Sep 27, 202627 min

    27 September 2026: Ons hoor by Johan le Roux watter interessantehede voorlê in Oktober se nagte, asook die interessanthede wat in die geskiedenis in Oktober gebeur het. Hoekom rapporteer mense dikwels sogenaamde...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Sterrekunde in Namibië

    Sep 20, 202626 min

    20 September 2026: Ons kuier in Namibië en hoor van die Africa Millimeter Projek, en hoe baie sterrekundige aktiwiteite daar in dié land is. Ons gaste, Zandré en Ndu, vertel van hulle betrokkenheid by...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Ontdekking wat bestaan van donker materie moontlik kan bevestig

    Sep 13, 202627 min

    13 September 2026: Dr. Stefan Lotz praat oor ruimteweer, en beantwoord ’n luiteraarsvraag oor die invloed van sonweer op langafstand-radiokommunikasie. Die Parker Solar Probe het weer ’n rekord nabyverbyvlug van die son...

View More
  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop

    Sep 6, 202626 min

    6 September 2026: Jim Adams en prof. Matie Hoffman praat oor die Nancy Grace Roman-ruimteteleskoop, en hoe dit vergelyk met Hubble en James Webb. Kan Hubble se lewe verleng word deur sy wentelbaan te verhoog? Daar is...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Komete wat die geskiedenis herskryf het

    Aug 30, 202627 min

    30 Augustus 2026: Komete het dikwels die geskiedenis herskryf. Kort ná Julius Caesar se dood het daar ’n komeet verskyn wat so helder was, dat dit in die dag sigbaar was. Dit het die mense oortuig dat dit sy siel is...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Africa2Moon-projek

    Aug 23, 202627 min

    23 Augustus 2026: Suid-Afrikaanse ingenieurs en wetenskaplikes is tans besig met ’n interessante projek wat ’n eerste in die wêreld sal wees. Die Africa2Moon-projek is 'n lae-frekwensie radioteleskoop in die vorm van...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Besonderse sonuitbarsting; SpaceX-botsing met maan

    Aug 9, 202627 min

    9 Augustus 2026: Dr. Stefan Lotz vertel van ‘n besonderse sonuitbarsting aan die begin van Augustus. Prof. Matie Hoffman vertel die storie van die SpaceX-vuurpylstadium wat met die maan gebots het. Botsings het nogal ’n...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Maan-na-Mars-marathon; 20 Julie; Herwinning van vuurpyle

    Aug 2, 202627 min

    2 Augustus 2026: Jim Adams vertel van ’n Maan-na-Mars-marathon, en hoekom 20 Julie ’n spesiale datum is vir die Maan en Mars, met ’n besonderse Suid-Afrikaanse verbintenis. Ons hoor hoe StarShip gebou...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Maansverduistering in Augustus

    Jul 26, 202627 min

    26 Julie 2026: Augustus se hoogtepunte sluit in ‘n besonderse maansverduistering. Ons word ook weer herinner aan interessante Russiese sendings destyds, soos Spoetnik 5 in 1960 waarin twee honde, ’n konyn, veertig muise...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Agter die skerms

    Jul 19, 202628 min

    19 Julie 2026: Het jy geweet dat Sterre en Planete oorspronklik as ’n vyfminuut insetsel in Hennie Maas se kontinuïteitskof begin het? Willie Koorts se eerste regstreekse uitsending op RSG was in Desember 2002 op die...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Hoekom flikker sommige hemelliggame in verskillende kleure?

    Jul 12, 202627 min

    12 Julie 2026: Dr. Stefan Lotz het die jongste ruimteweervoorspelling. Ons hoor watter invloed die son op die ander planete in ons sonnestelsel het. ’n Luisteraar wil weet hoekom flikker party hemelliggame in...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Voyager 1; Perseverance Marskarretjie

    Jul 5, 202627 min

    5 Julie 2026: Die 50-jaar oue Voyager 1-ruimtetuig moes nóg ’n instrument afskakel weens ’n tekort aan krag. JPL ingenieurs het ’n blink plan uigedink sodat die Perseverance Marskarretjie nou op Mars kan navigeer sonder...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Planete wat stilstaan, of agteruitbeweeg?

    Jun 28, 202627 min

    28 Junie 2026: Ons praat oor planete wat stilstaan en selfs agteruitbeweeg, na sterrekundiges wat 12 voet onder die grond of selfs op die maan begrawe is, en hoe NASA ’n boete opgelê is vir rommelstrooi van ’n...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Die lewe van ‘n tegnikus by ’n afgeleë sterrewag

    Jun 21, 202627 min

    21 Junie 2026: Hoe is die lewe om as tegnikus by ’n afgeleë sterrewag op ’n koppie in die middel van nêrens te bly, en om diep in die nag uitgeroep te word om ’n fout op ’n teleskoop reg te maak? Toe die...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Wat veroorsaak die kring om die maan?

    Jun 14, 202627 min

    14 Junie 2026: Wat is helioseismologie? Dit is soos om aardbewings op die son te meet, maar vanaf die aarde! Waarvoor word dit gebruik? Hoe vorm die kring om die maan, en voorspel dit wind? Kan jy dieper in die ruimte...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Blue Origin-vuurpyl ontplof; kernafval in die ruimte

    Jun 7, 202626 min

    7 Junie 2026: Daar was ’n massiewe ontploffing van ’n reuse Blue Origin-vuurpyl tydens ’n roetinetoets op die lanseerplatform by die Cape Canaveral Space Force Station in Florida in die VSA. Dit word gereken as die...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: Die Suiderkruis en Wysersterre lyk soos kameelperde se koppe?

    May 31, 202627 min

    31 Mei 2026: Johan le Roux vertel wat Junie se naghemel inhou, en ons hoor wat in daardie maand in die geskiedenis gebeur het. Hierdie tyd van die jaar sit die Suiderkruis en Wysersterre soggens baie laag, en verdwyn...

  • Sterre en Planete

    Sterre en planete: 'n Tipiese nag in SALT se beheerkamer

    May 24, 202627 min

    Hoekom word ontdekkings van nuwe eksoplanete nie meer met aardgebonde teleskope gedoen nie? Hoe verloop ’n tipiese nag in die beheerkamer van die SALT-teleskoop? Wat is die mees dramatiese observasies wat gereeld met...

Guest Appearances

Recent guests on Sterre en Planete. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Sterre en Planete for

PitchCentric classifies Sterre en Planete under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Podcasts like Sterre en Planete

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ