
Sê dit soos dit is
CHARLENE GROBLER & IAN VAN ZYL
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak dringende ingryping...


























