
EKSODUS 4 1Maar toe sê Moses: “Sê nou die Israeliete glo my nie en hulle luister nie na my nie en hulle sê die Here het nie aan my verskyn nie?” 2Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy in jou hand?” “'n Kierie,” antwoord...


Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
44%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Rosestad Godsdiens.
Signup to Generate a PitchChristelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Recent episodes include "Sondagoggend Erediens - Past Franko van der Vlies" (1 November 2026, 25 minutes), "Saterdag Oggenddiens - Past Franko van der Vlies" (31 October 2026, 19 minutes), and "Vrydag Oggenddiens - Past Franko van der Vlies" (30 October 2026, 18 minutes).
Rosestad Godsdiens publishes roughly daily, with episodes averaging 17 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Rosestad Godsdiens is 44%, and the host is rated Selective on guests. Rosestad Godsdiens requires a Pod Score of 80 or higher. Rosestad Godsdiens's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Rosestad Godsdiens are Religion & Faith. Rosestad Godsdiens has a religion audience.
Rosestad Godsdiens is a religion podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

EKSODUS 4 1Maar toe sê Moses: “Sê nou die Israeliete glo my nie en hulle luister nie na my nie en hulle sê die Here het nie aan my verskyn nie?” 2Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy in jou hand?” “'n Kierie,” antwoord...

LUKAS 5 Die roeping van die eerste dissipels (Matt. 4:18-22; Mark. 1:16-20) 1Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan en die skare vorentoe beur om die woord van God te hoor,

HANDELINGE 22 Paulus vertel van sy bekering (Vgl. Hand. 9:1-19; 26:12-18) 1“Broers en vaders, luister na wat ek nou tot my verdediging vir julle wil sê.” 2Toe hulle hoor dat hy Hebreeus praat, het hulle nog stiller...

MATTEUS 26 Die paasmaaltyd word voorberei (Mark. 14:12-21; Luk. 22:7-14) 17Op die eerste dag van die fees van die ongesuurde brood kom die dissipels na Jesus toe en vra: “Waar wil U hê moet ons gaan regmaak vir U om die...

LUKAS 9 Om Jesus te volg (Matt. 16:24-28; Mark. 8:34 – 9:1) 23Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg,

DIE OPENBARING 4 God sit op die troon 1Hierna het ek, Johannes, in die hemel 'n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van 'n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op...

JOHANNES 1 12Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.

Episode #0
MARKUS 10 Jesus seën die kindertjies (Matt. 19:13-15; Luk. 18:15-17) 13Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring dat Hy hulle moet aanraak. Sy dissipels het met die mense daaroor geraas. 14Maar toe Jesus dit sien...

Episode #0
LUKAS 17 Uitsprake van Jesus (Matt. 18:6-7,21-22; Mark. 9:42) 1Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is...

Episode #0
LUKAS 18 Die gelykenis van die Fariseër en die tollenaar 9Met die oog op mense wat seker was dat hulle eie saak met God reg is en wat op ander neergesien het, het Jesus hierdie gelykenis vertel: 10“Twee mense het na die...

Episode #0
MARKUS 13 Die profetiese rede: die tempel sal afgebreek word (Matt. 24:1-2; Luk. 21:5-6) 1Toe Jesus van die tempel af weggaan, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, kyk watter geweldige klippe en watter geweldige...

Episode #0
MARKUS 9 Die verheerliking op die berg (Matt. 17:1-8; Luk. 9:28-36) 2Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle op 'n hoë berg gebring waar hulle heeltemal alleen was. Toe het sy...

Episode #0
JOHANNES 10 Die goeie herder 1“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. 2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder...

Episode #0
JOHANNES 10 Die goeie herder 1“Dít verseker Ek julle: Wie nie deur die hek in die skaapkraal ingaan nie maar van 'n ander kant af inklim, is 'n dief en 'n rower. 2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder...

Episode #0
1 KORINTIËRS 2 Paulus se prediking 1Wat my betref, broers, toe ek na julle toe gekom het om die geheimnisvolle waarheid van God aan julle te verkondig, het ek nie met hoë woorde of groot geleerdheid gekom nie. 2Ek het...

Episode #0
EKSODUS 3 God openbaar Hom aan Moses 1Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. 2Toe...

EKSODUS 3 God openbaar Hom aan Moses 1Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. 2Toe...

EKSODUS 3 God openbaar Hom aan Moses 1Moses het die kleinvee van sy skoonpa Jetro, 'n priester van Midian, opgepas. Hy het die kleinvee diep die woestyn in gejaag totdat hy by Horeb, die berg van God, gekom het. 2Toe...

Episode #0
GENESIS 1 27God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.

EFESIËRS 1 11Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. So het Hy Hom dit voorgeneem, Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit.
PitchCentric classifies Rosestad Godsdiens under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ