PitchCentric
Radioteater podcast artwork

arts

Radioteater

Hosted by RSG · arts · AF

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

38%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Radioteater.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Radioteater

Who hosts Radioteater?

Radioteater is hosted by RSG. The show has published 392 episodes to date.

What has Radioteater covered recently?

Recent episodes include "Stinkhout deur Philip Rademeyer (Deel 2)" (29 October 2026, 58 minutes), "Stinkhout deur Philip Rademeyer (Deel 1)" (22 October 2026, 46 minutes), and "PIETER SE PA deur Niel Steenkamp" (15 October 2026, 56 minutes).

How often does Radioteater publish?

Radioteater publishes roughly weekly, with episodes averaging 54 minutes across 392 episodes.

How hard is it to get booked on Radioteater?

Booking probability for Radioteater is 38%, and the host is rated Selective on guests. Radioteater requires a Pod Score of 80 or higher. Radioteater's contact route on record: verified email.

Who should pitch Radioteater?

The strongest fits for Radioteater are Artists, Writers & Performers. Radioteater has an arts audience.

About the host

RSG hosts Radioteater, an arts podcast with 392 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 29, 202658 min

    Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert herenig word. Ou wonde word oopgekrap soos...

  • Oct 22, 202646 min

    Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa Gert herenig word. Ou wonde word oopgekrap soos...

  • Oct 15, 202656 min

    Herman is in sy skik dat sy dogter met Pieter wil trou. Sy vrou twyfel egter oor Pieter se herkoms. Wanneer sy met foto’s van meisies uit Herman se jong dae te voorskyn kom, moet hy vinnig verduidelik dat al daardie...

  • Jun 25, 202659 min

    Liesbet (die naam van ‘n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word van vergange se dae teruggebring, wanneer ‘n ou stoker, Absolom, deur ‘n hotelgroep aangesê...

View More
  • Jun 18, 202638 min

    ‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probeer onmiddellik planne beraam om te oorleef. Met ’n paar verwikkelinge...

  • Jun 4, 202657 min

    Wanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se werklikheid begin verbrokkel, word die jy meegesleur in ’n...

  • May 28, 202658 min

    In die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die hospitaal beland, vervaag die grense tussen fiksie en werklikheid...

  • May 21, 20261h 8m

    Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en lede van die tronkbendes. Die hiërargie op die asgate is...

  • May 14, 202657 min

    Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik te kan vul. Sy weet egter dit sal nie maklik...

  • May 7, 202642 min

    Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare tevore verlaat het. Zelda raak swanger...

  • Apr 30, 202646 min

    Meyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy sy laaste twee jaar op skool voltooi. Simeon worstel met ’n...

  • Apr 23, 202658 min

    Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op ‘n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net ‘n gewone reis te wees nie, maar ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n reis na self, na identiteit en aanvaarding. Boeta, Benji, Lulu...

  • Apr 16, 202650 min

    Carolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie bang, maar heel gou...

  • Apr 9, 202652 min

    Marnus se eerste dag op universiteit kon nie met ’n groter skok begin het nie. Emma daag ná maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus dat hy die pa van ’n kind is. Sy laat die...

  • Apr 3, 202649 min

    Die herbergier van Betlehem wat vir Maria en Josef skuilplek gegee het en saam met sy gesin die geboorte van Jesus meegemaak het, woon in Jerusalem by sy oudste seun toe Jesus 33 jaar later gekruisig word. Hulle word...

  • Apr 2, 202655 min

    Stefan, Dawid de Kock se buite-egtelike kind, erf die familieplaas ná sy afsterwe. Elna en Hein, Dawid se kinders uit sy huwelik, betwis die testament, en roep die hulp in van Landi Arendse. Landi het egter ‘n geheim...

  • Dec 25, 202554 min

    Die “wonderwerk” in hierdie drama is gebasseer op 'n werklike gebeurtenis. Dit het regtig so gebeur dat tannie Bettie Nysschen, 'n bekende en geliefde figuur van buite Wildernis, haar huisdeur se sleutel...

Recent guests

Recent guests on Radioteater. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Radioteater for

PitchCentric classifies Radioteater under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Radioteater

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ