PitchCentric
PRAATING podcast artwork

arts

PRAATING

Hosted by Peach van Pletzen a.k.a Groothond · arts · EN-US

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

23%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for PRAATING.

Signup to Generate a Pitch

Questions about PRAATING

What is PRAATING about?

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!

What has PRAATING covered recently?

Recent episodes include "BEER ADRIAANSE" (2 October 2025, 105 minutes), "ZETSKE VAN PLETZEN" (25 September 2025, 99 minutes), and "BRENDAN PEYPER" (18 September 2025, 79 minutes).

How often does PRAATING publish?

PRAATING publishes roughly weekly, with episodes averaging 86 minutes across 52 episodes.

How hard is it to get booked on PRAATING?

Booking probability for PRAATING is 23%, and the host is rated Selective on guests. PRAATING requires a Pod Score of 80 or higher. PRAATING's contact route on record: verified email.

About the host

PRAATING is an arts podcast with 52 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Episode #11

    BEER ADRIAANSE

    Oct 2, 20251h 45mS4

    Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die...

  • Episode #10

    ZETSKE VAN PLETZEN

    Sep 25, 20251h 39mS4

    Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag. Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees...

  • Episode #9

    BRENDAN PEYPER

    Sep 18, 20251h 19mS4

    Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier! Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal! Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish —...

  • Episode #8

    DEMI LEE MOORE

    Sep 11, 20251h 24mS4

    Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses. In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare...

  • Episode #7

    ARNO CARSTENS

    Sep 4, 20251h 18mS4

    Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in...

View More
  • Episode #6

    MIKE BOLHUIS

    Aug 28, 20251h 8mS4

    Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie...

  • Episode #5

    HANNON BOTHMA

    Aug 21, 20251h 24mS4

    They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi? They say die snor is powerful — maar is dit pragtig? They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy? Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik...

  • Episode #4

    LIZZ MEIRING

    Aug 14, 20251h 23mS4

    Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek! Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning. Sweet ’n Short tot Pretville. Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters. Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos...

  • Episode #3

    EMO ADAMS

    Aug 7, 20251h 25mS4

    Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo! Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of...

  • Episode #2

    BOBBY VAN JAARSVELD

    Jul 31, 20251h 22mS4

    Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens...

  • Episode #1

    NICHOLIS LOUW

    Jul 24, 20251h 17mS4

    We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die...

  • Episode #14

    PIERRE VAN PLETZEN

    Feb 29, 20241h 31mS3

    Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys...

  • Episode #13

    TOBIE CRONJÉ

    Feb 22, 20241h 32mS3

    Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston. Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond. Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al...

  • Episode #12

    KATINKA DIE KAT

    Feb 15, 20241h 5mS3

    They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating? My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net...

  • Episode #11

    CHRIS CHAMELEON

    Feb 8, 20241h 44mS3

    Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun. Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde. Hy...

  • Episode #10

    CASPER DE VRIES

    Feb 1, 20241h 27mS3

    Vandag se gas is 'n legende en 'n idool. Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom...

  • Episode #9

    JO BLACK

    Jan 25, 20241h 23mS3

    Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot? Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek. Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n...

  • Episode #8

    NEIL SANDILANDS

    Dec 14, 20231h 49mS3

    In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat! He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking...

  • Episode #7

    BIBI SLIPPERS

    Dec 7, 20231h 29mS3

    Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te...

  • Episode #6

    REFENTSE

    Nov 30, 20231h 12mS3

    Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek...

Recent guests

Recent guests on PRAATING. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch PRAATING for

Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:

artsstrong

Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like PRAATING

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ