
Dr Ivan Meyer het onlangs Agri Wes-Kaap se jaarkongres bygewoon
Pieter Moller het tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres met Dr Ivan Meyer, Provinsiale Minister van Landbou, gesels.

Loading…

Hosted by OFM · AF · 150 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
OFM hosts Pieter Möller - Landbou Insetsels, a business show with 150 episodes published.

Pieter Moller het tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres met Dr Ivan Meyer, Provinsiale Minister van Landbou, gesels.

Pieter Moller berig oor mikroplastiek wat in bekende babakos produkte gevind is.

Pieter Moller berig oor SA se melkprodusente, wie se melkproduksiekostes die laagste in die wereld is, volgens onlangse studies.

Pieter Moller berig oor die jongste nuus van die El Nino weerverskynsel en navorsers se reaksie daarop.

Pieter Moller berig oor die verskille tussen die El Nino en La Nina weerverskynsels.

Pieter Moller berig oor 'n studie wat bevind het dat voëlgriep deur verskeie, voorheen onbekende bronne, oorgedra word.

Pieter Moller berig oor Suid-Afrika se wynuitvoere wat steeds goeie groei en syfers toon.

Pieter Moller berig oor 'n bekende brandstof maatskappy in die landbousektor, wat nuwe eienaars uit die Ooste gekry het.

Pieter Moller berig oor navorsingresultate en bevindinge, oor moontlike oorsake vir Afrika varkpes, wereldwyd.

Pieter Moller berig oor 'n eiesoortige streekskompetisie vir biltong, wat onlangs in Sentraal Suid-Afrika aangebied is.

Pieter Moller berig oor die interessante landbouskoue wat beplan word vir die volgende 6 maande.

Pieter Moller berig oor SA jagters wat die hoogste hof genader het oor 'n definisie in wetgewing van Omgewingsbestuur.

Pieter Moller berig oor wat kenners se van die onlangse baie reen, met verwysing na aardverwarming.

Pieter Moller berig oor 'n plantproduk op suiwelplase wat skielik groot gewildheid geniet onder sportmanne en vroue.

Pieter Moller berig oor die katastrofiese gevolge wat bek-en-klouseer vir die voerkraalbedryf inhou.

Pieter Moller gesels met die Uitvoerende Hoof van VKB, PG Strauss, oor die rol van landbou maatskappye en kooperasies in die sektor.

Pieter Moller gesels met die eienaar van die plaas en besigheid in die Noord-Kaap, waar een van die grootste boeredae in die provinsie verlede week aangebied is.

Pieter Moller berig oor die onlangse skaapskeer wereldkampioenskappe waar Suid-Afrikaners weer baie goed presteer het.

Pieter Moller gesels met die bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor huidige ekonomiese uitdagings vir die landbousektor.

Pieter Moller berig oor syfers en statistiek wat onlangs bekend gemaak is oor melklewering in die afgelope paar jaar.
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Pieter Möller - Landbou Insetsels has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their business audience.
Pieter Möller - Landbou Insetsels is hosted by OFM. The show is categorised under business (news) and has published 150 episodes.
Pieter Möller - Landbou Insetsels has published 150 episodes.
Pieter Möller - Landbou Insetsels regularly covers business, news, daily. It sits in the business category, with a news focus.
Pieter Möller - Landbou Insetsels is accessible for guests with genuine business expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Pieter Möller - Landbou Insetsels hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Pieter Möller - Landbou Insetsels average 2 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Pieter Möller - Landbou Insetsels's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 2 days ago.