Die Volmaakte Rus van Christus
Die volmaakte rus van Christus is nie iets wat ons deur eie pogings kan bereik nie—dit is ‘n gawe van God. Wanneer ons besef dat Jesus reeds alles volbring het, verander dit ons denke en ons lewe. Ons gees is een met Sy














