PitchCentric
NG Wierdapark podcast artwork

religion

NG Wierdapark

religion · AF

Apple PodcastsWebsite

About this Podcast:

God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag. NG Gemeente Wierdapark diskrimineer en oordeel nie oor mense nie en verwelkom almal wat Christus as hulle Saligmaker bely om in die gemeente en gemeenskap tot diens van God se koninkryk te wees.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

35%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for NG Wierdapark.

Signup to Generate a Pitch

Questions about NG Wierdapark

What is NG Wierdapark about?

God se koninkryk is anders, daarom is ons anders: ons erken dat God se koninkryk anders lyk as dié van die wêreld waarin ons leef. Ons gemeente is nie begaan oor populêre menings nie, maar word aangespoor deur die andersheid en uitdaging wat God se Goeie Nuus van ons verwag.

What has NG Wierdapark covered recently?

Recent episodes include "Pinkster 2026 | Episode 4: Nuwe beweging" (21 May 2026, 8 minutes), "Pinkster 3: Die Gees skep nuwe eenheid" (20 May 2026, 20 minutes), and "Pinkster 2: Die Gees versterk gewone mense | Eksodus 3:1, 12" (19 May 2026, 11 minutes).

How often does NG Wierdapark publish?

NG Wierdapark publishes roughly every two weeks, with episodes averaging 18 minutes across 150 episodes.

How hard is it to get booked on NG Wierdapark?

Booking probability for NG Wierdapark is 35%, and the host is rated Selective on guests. NG Wierdapark requires a Pod Score of 80 or higher. NG Wierdapark's contact route on record: verified email.

Who should pitch NG Wierdapark?

The strongest fits for NG Wierdapark are Religion & Faith. NG Wierdapark has a religion audience.

About the host

NG Wierdapark is a religion podcast with 150 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • NG Wierdapark

    Pinkster 2026 | Episode 4: Nuwe beweging

    May 21, 20268 min

    Wat gebeur wanneer die Heilige Gees ’n gemeente begin beweeg? In hierdie Pinkster-refleksie uit Handelinge 13 ontdek ons hoe die kerk in Antiogië nie net ’n plek van aanbidding geword het nie, maar ’n beweging van mense...

  • NG Wierdapark

    Pinkster 3: Die Gees skep nuwe eenheid

    May 20, 202620 min

    In vandag se Pinksteroordenking ontdek ons hoe die Heilige Gees grense afbreek tussen mense en vir help om eerder soos Christus te kyk na ander - nie met oë wat oordeel nie, maar met oë van genade. Ons sien ook hoe die...

  • NG Wierdapark

    Pinkster 2: Die Gees versterk gewone mense | Eksodus 3:1–12

    May 19, 202611 min

    Wat gebeur wanneer God gewone, bang en onseker mense roep? In hierdie episode van ons Pinksterreeks “God se nuwe begin” reis ons saam na die woestyn van Eksodus 3, waar Moses — lank ná sy mislukking en vlug uit Egipte —...

  • NG Wierdapark

    Pinkster 2026 | Episode 1: Die Gees gee Nuwe Lewe

    May 18, 202611 min

    In vandag se Pinkster refleksie kyk ons na Genesis 2 en besef dat die Gees van God vir ons lewe betekenis en waarde gee en dat ons nie sonder God kan lewe nie.

  • Episode #2

    Tussen die Geraas (Deel 2) | Geroep met Ziandri: Geloof wat raaksien en hande vuil maak

    Mar 23, 202634 minS3

    In Tussen die Geraas (Deel 2) gesels Pieter Visser met ds Ziandri Jacobs , ’n Nederduits Gereformeerde predikant by Kerk-in-Suid, oor roeping , nederigheid , en ’n geloof wat prakties help wanneer mense oorval voel deur...

View More
  • Episode #1

    Tussen die Geraas (Deel 1) | Aan tafel met ds Fay van Eeden: Gasvryheid, skepping, roeping

    Mar 4, 202653 minS3

    Sondag tot Sondag – mini-reeks: Tussen die Geraas . In hierdie episode sit ons aan tafel met ds Fay van Eeden (Stellastraat) oor gasvryheid as teologie, ekologie as dissipelskap, en roeping wat ruimte maak. Kyk gerus na...

  • Episode #1

    Psalm 51 Gebedsbegeleiding

    Feb 13, 20269 minS2

    Hierdie meditatiewe gebedsbegeleiding nooi jou om stadig stil te word voor God in die lig van Psalm 51. In ’n rustige, pastorale styl word ruimte geskep vir eerlikheid, berou, genesing en nuwe begin. Deur...

  • NG Wierdapark

    Relatief Onlangs

    Oct 9, 202537 min
  • NG Wierdapark

    Moenie weg raap nie | Sondag tot Sondag

    Sep 23, 202531 min
  • NG Wierdapark

    Die vier P's vir Pa's (3F Legacy app)

    Sep 17, 202520 min

    In hierdie spesiale episode van Sondag tot Sondag gesels ons oor die ontstaan van die 3F Legacy -app – ’n platform wat geloof, fiksheid en vaderskap op ’n unieke manier integreer. Pieter deel die storie agter die app...

  • NG Wierdapark

    Gebedsbegeleiding | Vergifnis en Genade

    Sep 15, 20256 min
  • NG Wierdapark

    Matteus 5:14–16: “Julle is die lig van die wêreld"

    Sep 12, 20256 min

    In hierdie gebedsbegeleidingspodcast luister ons saam na die woorde van Jesus in Matteus 5:14–16: “Julle is die lig van die wêreld … Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle...

  • NG Wierdapark

    'n Groei-denkwyse | Sondag tot Sondag

    Sep 10, 202527 min
  • NG Wierdapark

    Bly in My: ’n Stil Gebedsbegeleiding uit Joh 15:1–4

    Sep 8, 20256 min

    Hierdie gebedsbegeleiding neem jou stadig deur Joh 15:1–4: Jesus as die ware wynstok, die Vader as die landbouer, en ons as lote wat net in Hom kan leef en vrug dra. In ’n intieme, pastoraal-introspektiewe styl skep die...

  • NG Wierdapark

    'n Gees van Leerbaarheid | Gebedsbegeleiding

    Sep 5, 20258 min
  • NG Wierdapark

    'n Nuwe Seisoen | Gebedsbegeleiding

    Sep 4, 20259 min
  • NG Wierdapark

    Aanhalings en 'n Podcast op 'n leë maag | Sondag tot Sondag

    Sep 4, 202521 min
  • NG Wierdapark

    Geplant in die Huis van die Here - Gebedsbegeleiding uit Psalm 92

    Aug 29, 20256 min

    In hierdie gebedsbegeleiding uit Psalm 92:12–15 word ons genooi om onsself te sien soos bome wat stadig en seker groei — palmbome en seders, geplant in die Here se huis. Die teks herinner ons dat selfs in die gryse...

  • NG Wierdapark

    Sondag tot Sondag: Raakpunt #3 – Jy gaan nie altyd arriveer nie… en dis oukei

    Aug 26, 202535 min

    In hierdie derde en laaste episode van die Raakpunt -reeks gesels Pieter en Morné eerlik oor die lewensritme van doelwitte, energie, en die dryfkrag agter ons daaglikse gejaag. Hulle delf in vrae soos: Hoe weet ’n mens...

  • NG Wierdapark

    Dra Ligter - Gebedsbegeleiding

    Aug 26, 202510 min

    In hierdie episode stap ons stadig deur Efesiërs 4:25–32 en ontdek hoe Paulus ons uitnooi om ligter te leef. Soos ’n stapsak wat te swaar gepak is, dra ons dikwels leuens, woede, bitterheid en vrees saam – dinge wat ons...

Recent guests

Recent guests on NG Wierdapark. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch NG Wierdapark for

PitchCentric classifies NG Wierdapark under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like NG Wierdapark

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ