PitchCentric
Naweek Aktueel podcast artwork

religion

Naweek Aktueel

Hosted by Radio Pulpit · religion · AF

Website

About this Podcast:

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

44%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Naweek Aktueel.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Naweek Aktueel

What has Naweek Aktueel covered recently?

Recent episodes include "Riglyne uit die Woord en gebede" (24 October 2026, 50 minutes), "Ds Wimpie Wasserman & Dr. Guillaume Smit" (17 October 2026, 46 minutes), and "Hoor jy wat ek sê? Die Afrikanergesprek, van die ander kant gehoor" (10 October 2026, 59 minutes).

How often does Naweek Aktueel publish?

Naweek Aktueel publishes roughly weekly, with episodes averaging 48 minutes across 150 episodes.

How hard is it to get booked on Naweek Aktueel?

Booking probability for Naweek Aktueel is 44%, and the host is rated Selective on guests. Naweek Aktueel requires a Pod Score of 80 or higher. Naweek Aktueel's contact route on record: verified email.

Who should pitch Naweek Aktueel?

The strongest fits for Naweek Aktueel are Religion & Faith. Naweek Aktueel has a religion audience.

About the host

Naweek Aktueel is a religion podcast with 150 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Oct 24, 202650 minS0

    Jannie Pelser en gaste, dr. Isak Burger, Past. Bernard van der Vlies, Altus Venables en ds. Leendert Wijnja gesels oor riglyne uit die Woord en gebede met die oog op die ophande plaaslike munisipale verkiesing...

  • Oct 17, 202646 minS0

    Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Wimpie Wasserman oor sy nuwe werksomgewing, die aanpassing daarby en die uitdagings wat dit meebring. En dan ook met Dr. Guillaume Smit oor sy betrokkenheid by Hugenote Kollege, sy...

  • Oct 3, 202653 minS0

    Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Duvenage, Ds. Schalk van Heerden en Ds. Ben Marais gsels oor sport – nie net as vermaak en kompetisie nie, maar ook as ’n besondere menslike verskynsel en moontlik ’n ruimte waarin...

  • Sep 19, 202644 minS0

    Jannie Pelser en gaste, Di. Victor Cloete, Desire Meyer en Frans du Toit gesels vandag oor die tema: Plattelandse gemeentes vind dit soms vanwee verskeie redes moeilik om optimal te funksioneer, maar dit is anders vir...

View More
  • Sep 12, 202645 minS0

    700+ Predikante van regoor SA het bymekaar gekom by Goudini om saam te bid, te kuier, te vier en te groei. Jannie Pelser gesels met drie predikante, Hendrien van Vliet, Yugi Barnhard en Rikus Hattingh, oor hul ervaring...

  • Sep 5, 202654 minS0

    Dissipline in ons skole is ’n onderwerp waaroor daar sterk menings bestaan. Vir sommige mense het die pendulum te ver weggeswaai – onderwysers sukkel om gesag te handhaaf, klastyd gaan verlore en leerders wat graag wil...

  • Aug 31, 202652 minS0

    Jannie Pelser en gaste, Prof. Pieter Verster, Prof Hennie Stander en Dr Andre van Niekerk, gesels vandag oor die tema: Is die Bybel nog relevant in ons tyd? www.radiokansel.co.za

  • Aug 22, 202654 minS0

    Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys, baie word kleiner en ’n beduidende aantal beskik nie meer oor ’n...

  • Aug 15, 202656 minS0

    Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek...

  • Aug 1, 202639 minS0

    Jannie Pelser gesels vandag met Jan Botha en Andre van Niekerk oor die tema: God en ons stukkende wêreld www.radiokansel.co.za

  • Jul 25, 202640 minS0

    Jannie Pelser gesels vandag met Franna Cillie en Manie du Toit van Living Ball en hoe hierdie organises die Evangelie bring www.radiokansel.co.za

  • Jul 11, 202638 minS0

    Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite...

  • Jul 4, 202653 minS0

    Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure...

  • Jun 13, 202647 minS0

    Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones...

  • Jun 6, 202645 minS0

    Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone" www.radiokansel.co.za

Recent guests

Recent guests on Naweek Aktueel. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Naweek Aktueel for

PitchCentric classifies Naweek Aktueel under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Similar Podcasts

Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.

Podcasts like Naweek Aktueel

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ