
Word ons dogters regtig al hoe jonger wanneer hulle begin menstrueer? En hoe jonk is té jonk? Daniëlla gesels met ginekoloog dr. Celesté van Drünick oor die eerste tekens van puberteit, wat normaal is en wanneer ouers...


'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand.Hier sal jy saam lag vir daardie oomblikke wat net 'n ma kan verstaan - soos dat vyf minute alleen in die motor soms kan tel as "me-time"!Meer ernstige onderwerpe soos postpartum depressie, tantrums en boelies word egter ook openlik bespreek.Alledaagse én bekende ma's kom kuier ook in die ateljee om hulle stories te deel. 'n Ma & 'n Mikrofoon sal jou inspireer, bemagtig en herinner dat jy (ten spyte daarvan dat jy soms twyfel) altyd die beste ma is vir jou kind.'n Ma & 'n Mikrofoon is a podcast that reflects the world of the modern Afrikaans mom.Host Daniëlla van Heerden (herself a mom of two) engages in candid conversations with experts and special guests.The focus extends beyond the he
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
35%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for 'n Ma & 'n Mikrofoon.
Signup to Generate a Pitch'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand.
Recent episodes include "Jou dogter en puberteit: Wat elke ma moet weet/ Your Daughter and Puberty: What Ev" (28 October 2026, 27 minutes), "Ons moet praat oor Prysuitdelings/ We Need to Talk About School Award Ceremonies" (14 October 2026, 32 minutes), and "Hoe lees en boeke baie van jou kind se ANDER probleme kan oplos / How Reading Can Fix Many of Your Child’s OTHER Problems" (30 September 2026, 32 minutes).
'n Ma & 'n Mikrofoon publishes roughly every two weeks, with episodes averaging 32 minutes across 113 episodes.
Booking probability for 'n Ma & 'n Mikrofoon is 35%, and the host is rated Selective on guests. 'n Ma & 'n Mikrofoon requires a Pod Score of 80 or higher. 'n Ma & 'n Mikrofoon's contact route on record: verified email.
The strongest fits for 'n Ma & 'n Mikrofoon are Family & Social Services. 'n Ma & 'n Mikrofoon has an education audience.
'n Ma & 'n Mikrofoon is an education podcast with 113 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Word ons dogters regtig al hoe jonger wanneer hulle begin menstrueer? En hoe jonk is té jonk? Daniëlla gesels met ginekoloog dr. Celesté van Drünick oor die eerste tekens van puberteit, wat normaal is en wanneer ouers...

Vir sommige kinders is prysuitdelings die hoogtepunt van die jaar. Vir ander is dit die slegtste aand van hulle jong lewens. Daniëlla gesels met die kliniese sielkundige Gerda Kriel oor die druk wat kinders én ouers...

Hoekom sukkel so baie Suid-Afrikaanse kinders om te lees, en wat kan ouers daaraan doen? Daniëlla gesels met die bekende kinder- en jeugboekskrywer Christien Neser oor Suid-Afrika se leeskrisis, hoekom voorlees soveel...

Episode #113
Ons hoor gereeld van jong Suid-Afrikaanse gesinne wat emigreer... maar Louisa Mac Queen is ’n gebore Australiër wat kies om in Suid-Afrika te woon en haar kinders hier groot te maak. Sy gesels met Daniëlla oor waarom sy...

Hoe voel dit om op 45 swanger te wees en op byna 46 vir die eerste keer ’n mamma te word? In hierdie episode gesels Mellisa Senekal met Daniëlla oor haar en haar man se sonderlinge pad na ouerskap – ’n pad van...

Op sosiale media stel sy haarself bekend as: "Short, Dark, and Afrikaans." Maar Veronica Ramokgoname se storie behels nog veel meer as dit. In hierdie episode gesels Veronica met Daniëlla oor hoe sy as baba deur die Van...

Dink jy jy moet 'n finansiële kenner wees om te begin belê? Dink weer. Daniëlla gesels met Carla Venter (Money with Carla) en Carly Esterhuizen van EasyEquities oor hoe enige ma – selfs 'n tuisblyma sonder 'n "inkomste"...

Die Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal kort. Dit was nie altyd maklik vir...

Die Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal kort. Dit was nie altyd maklik vir...

Daar is duisende mense in die skare by sy vertonings. Maar vir Jo Black is daar net drie wat régtig saak maak: sy vrou en twee dogters. In hierdie Vadersdagmaand-episode van 'n Ma & 'n Mikrofoon gesels Daniëlla en Jo...

Daar is duisende mense in die skare by sy vertonings. Maar vir Jo Black is daar net drie wat régtig saak maak: sy vrou en twee dogters. In hierdie Vadersdagmaand-episode van 'n Ma & 'n Mikrofoon gesels Daniëlla en Jo...

Episode #107
Joey Evans was pa van vier jong dogtertjies toe 'n ernstige ongeluk sy lewe onherroeplik verander het. Die prognose was verpletterend, maar Joey het geweier om sy storie daar te laat eindig — en wat daarna gebeur het...

“Los jou tiener bietjie uit!” Omstrede woorde, maar dis presies wat Stefanie Minnar van “Ouer Tiener Harmonie” in hierdie episode vir ouers sê. Sy vertel vir Daniëlla hoekom tieners MOET leer om onafhanklik te wees, hul...

In 2019 het Junandi Meyer ’n brief aan die tydskrif Baba & Kleuter geskryf. Sy was net 15 jaar oud… en swanger. “Ek is dalk jonger as die ander ma’s,” het sy geskryf, “maar my opgewondenheid is net so groot soos hulle...

Episode #104
Swangerskap is veeleisend op 'n vrou se liggaam - geen wonder dat dit soms met allerlei skete en kwale gepaardgaan nie! In dié episode gesels Daniëlla met chiropraktisyn dr. Michelle Beech Cloete oor hoe 'n mamma reeds...

Sy het haar vroedvrou vertrou… en haar baba verloor. Ná jare se wag is Yolande Maritz-Fouchee nou op 14 aanklagte skuldig bevind. Alysia Von Kloëg-Scholtz se seuntjie, Noah, is net nege dae oud oorlede ná sy by haar...

Om ’n plaasvrou te wees, verg krag. Om boonop ’n ma én plaasvrou te wees, verg 'n SUPERKRAG! Gelukkig is Suid-Afrika vol van sulke vroue: ma’s wat elke dag saam met hul mans boer, kinders grootmaak en help om ’n plaas...

Episode #101
Kinders en tieners spandeer al hoe meer tyd met AI (Kunsmatige Intelligensie) apps wat met hulle terugpraat – van "huiswerk helpers" TOT chatbots wat soos “vriende” kan voel. Hierdie skuif van sosiale media na...

Annemarie Gillmer was maar 11 jaar oud toe 'n man, wat sy en haar ouers geken en vertrou het, haar vir jare begin "groom" (seksueel voorberei) het. Hy was 30 jaar ouer as sy. Sy het hom oom genoem. Dit het dekades...

Alle ouers wil die beste vir hul kinders hê... maar soms plaas ons, sonder dat ons dit besef, druk op hulle wat meer skade as goed doen. Wanneer sport, kultuur en akademie oorweldigend begin voel, hoe help ons kinders...
Recent guests on 'n Ma & 'n Mikrofoon. Study who booked and why before you pitch.
Language Pathologist and Author
consultant perinatal psychiatrist
Van der Westhuizen
Ouer Tiener Harmonie
PitchCentric classifies 'n Ma & 'n Mikrofoon under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ