
30 Oktober 2026: Die polisie en die Kaapstad-metro verskerp hulle veldtog teen taxigeweld. Parlementslede eis deursigtigheid oor die Iran-vlootherrie. 'n Back-A-Buddy-veldtog om die 53-jarige Sydney Hill wat 'n...


Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
40%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Monitor.
Signup to Generate a PitchMonitor is hosted by RSG. The show has published more than 1,000 episodes to date.
Recent episodes include "Monitor: Kaapstad verskerp veldtog teen taxigeweld" (30 October 2026, 46 minutes), "Monitor: Suid-Afrikaners reis minder plaaslik, maar spandeer meer" (29 October 2026, 43 minutes), and "Monitor: Tesourie beplan om brandstofheffings permanent te skrap" (28 October 2026, 45 minutes).
Monitor publishes roughly daily, with episodes averaging 49 minutes across more than 1,000 episodes.
Booking probability for Monitor is 40%, and the host is rated Selective on guests. Monitor requires a Pod Score of 80 or higher. Monitor's contact route on record: verified email.
RSG hosts Monitor, a news podcast with more than 1,000 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

30 Oktober 2026: Die polisie en die Kaapstad-metro verskerp hulle veldtog teen taxigeweld. Parlementslede eis deursigtigheid oor die Iran-vlootherrie. 'n Back-A-Buddy-veldtog om die 53-jarige Sydney Hill wat 'n...

29 Oktober 2026: Suid-Afrikaners reis minder binne die landsgrense, maar spandeer meer op hulle reise. Meiringspoort sal betyds oop wees vir motoriste wat dié feestyd kuswaarts reis. Betree Suid-Afrika 'n nuwe era van...

28 Oktober 2026: 'n Nuwe varsproduktemark in Mpumalanga wil 150 000 kleinskaalse en opkomende boere direkte toegang tot formele handelsmarkte gee. Duduzile Zuma-Sambudla gaan aansoek om ontslag doen, nadat die staat sy...

27 Oktober 2026: Die aantal maagdermontsteking-gevalle in Bronkhorstspruit styg tot 833. Die voormalige Vlakplaas-bevelvoeder sê die NVG het versuim om sy werk te doen. Wat lok swart kiesers na die Vryheidsfront Plus...

26 Oktober 2026: Die polisie loof 'n beloning uit ná 'n skietvoorval in Lavender Hill op die Kaapse Vlakte. Die parlement eis optrede oor die waterkrisis in die Tshwane-metro. Boere in Limpopo lei groot finansiële...

23 Oktober 2026: Die regering stel die finale hersiene witskrif oor plaaslike regering bekend. 'n Belangrike bedrogsaak waarby spioene betrokke is, sal in die openbaar gehou word. Die Minister van Finansies reageer...

22 Oktober 2026: Effe verligting vir motoriste. Politieke partye reageer uiteenlopend op die mediumtermyn-begrotingsraamwerk. Die polisie is op soek na rekrute uit minderheidsgroepe.

21 Oktober 2026: Motoriste hoop dat die minister van finansies verligting by die brandstofpomp sal aankondig. Kritiek teen die stiging van die Rooivleisforum. Ons vind uit watter stappe die regering sal neem, nadat...

20 Oktober 2026: Oudpresident Thabo Mbeki ontken inmenging in die vervolging van die Waarheid- en Versoeningskommissie-sake. Wat wil die Vryheidsfront Plus bereik met sy dispuut in die RNE oor AGOA.'n nuwe boek vertel...

19 Oktober 2026: November se SASSA-uitbetalings gaan vroeër plaasvind. Net vyf van die Ekurhuleni-metro se 37 swembaddens in 'n werkende toestand. Wat voer president Trump in die mou met die opskorting van sanksies teen...

16 Oktober 2026: Die OVK sê hy sal die Konstitusionele Hof se bevel oor kandidaatlyste uitvoer. Nog 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Miljoene Suid-Afrikaners ly honger, maar wat doen die regering aan dié...

15 Oktober 2026: 'n Verdagte sal na verwagting vandag in die hof verskyn in verband met die skietery in Katlehong aan die Oos-Rand wat die lewens van vier lede van die ANC-jeugliga geëis het. Ons praat met die polisie...

14 Oktober 2026: Die Nasionale Verbruikerskommissie se riglyne om telebemarkers te beheer, kom onder skoot. Die regering se pogings om met landsburgers te kommunikeer word dikwels deur waninligting gefrustreer - ons...

13 Oktober 2026: Tshwane se burgemeester beweer dat die stad sy finansiële situasie omgekeer het. Die adjunk nasionale polisiekommisaris se bedanking behoort nie die einde van verantwoordbaarheid te wees nie, sê die...

12 Oktober 2026: Meer as 'n miljoen matrikulante sal van vandeesweek af in die finale eksamen pen op papier sit. Asielaansoeke deur buitelanders sal na verwagting van 10 November af weer verwerk word. Spanning laai op...

9 Oktober 2026: Gewelddadige onluste teen migrante breek uit in Durban, Gqeberha en Soweto in Johannesburg. Druk uit talle oorde vir 'n brandstofprysverliging - ons praat met 'n ekonoom oor wat die regering kan doen. In...

8 Oktober 2026: Die voorsitter van die polisieportefeuje-komitee, Ian Cameron, gaan sélf die identiteite van seksuele oortreders bekendmaak. Volgens 'n Konstitusionele hof-beslissing mag niemand weggewys word wat om...

7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die polisiehond, Sky. Hoe baat die onwettige...

6 Oktober 2026: Met hemelhoë brandstofprysverhogings vanaf middernag, rig politieke partye en vakbonde 'n dringende versoek vir prysverligting. Kommer oor 'n ten-alle-koste-wen mentaliteit in skolesport. 'n Groot...

5 Oktober 2026: Die Weermag bestee bykans R4,2 miljard aan private huurvlugte. Iran sê die Straat van Hormoes bly gesluit tot die VSA aan sewe voorwaardes voldoen. ’n Herrie dreig oor die Minister van Polisie en sy...
Recent guests on Monitor. Study who booked and why before you pitch.
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ