
Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr.Winston Wicomb se storie van groot word in 'n huis waar hy weggesteek is vir die samelewing...


music
Hosted by GROOTfm 90.5 · music · AF
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaanWant kom ons wees eerlik… teen middagete dink ons almal aan twee goed: ‘Waar’s my koffie?’ en ‘Wanneer kan ek huistoe gaan? So, van nuus tot nonsens dis tyd vir MIRRAG!
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
34%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Mirrag met Annelie.
Signup to Generate a PitchMirrag, jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het!
Mirrag met Annelie is hosted by GROOTfm 90.5. The show has published 150 episodes to date.
Recent episodes include "Albert Maritz - The boy behind the wardrobe" (22 October 2026, 16 minutes), "Ds Maartje van der Westhuizen" (20 October 2026, 22 minutes), and "Adjunk minister van Water en Sanitasie - Jack Bloom" (15 October 2026, 22 minutes).
Mirrag met Annelie publishes roughly a few times a week, with episodes averaging 18 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Mirrag met Annelie is 34%, and the host is rated Selective on guests. Mirrag met Annelie requires a Pod Score of 80 or higher. Mirrag met Annelie's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Mirrag met Annelie are Artists, Writers & Performers. Mirrag met Annelie has a music audience.
GROOTfm 90.5 hosts Mirrag met Annelie, a music podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr.Winston Wicomb se storie van groot word in 'n huis waar hy weggesteek is vir die samelewing...

Episode #0
Ds. Maartje van der Westhuizen is gekies as die eerste vroulike voorsitter van die NG kerk se oosterlike sinode en is ook die onder voorsitter van die algemene sinode, sy het met Annelie kom gesels oor diensbare...

Jack Bloom gesels met Annelie op wêreld hande was dag oor die belangrikheid van sanitasie en oor sy eerste 100 dae as adjunk minister van Water en sanitasie

Episode #0
Sr Irma Schnetler-Ras van Sun Gardens Hospice gesels met Annelie oor Paleatiewe sorg en kwaliteit van lewe

Episode #0
Die hoofsanger van Watershed, Craig Hinds, kuier by Annelie in die studio en gesels oor die band se 26 jaar in die bedryf, hulle nuwe single en hy het sy kitaar gebring

Episode #0
Annelie gesels met Petro en Estelle oor DKMS Africa en stemsel oorplanting in orgaan skenkers maand. Petro het 'n stemsel skenking gedoen vir Estelle se baba Lydia 3 jaar gelede en so haar lewe gered. Hulle kon nou vir...

Episode #0
Annelie praat met Marko Stavrou, the Gen Z Guy, oor die social trend van Gen Z'rs wat wil hê dat Millenials moet aftree sodat hulle, hul werke kan kry

Ons gesels oor hoe AI jou kind se inligting van jou profiele af gebruik en opgaar... Dus kan mense jou kind se adres, skool ens. kry. Rianette Leibowitz van Cyber Wellness verduidelik hoe jy kan veilig wees

Episode #0
Annelie gesels met uittredende Protea Netbal speler Karla Pretorius oor haar loopbaan en die pad voorentoe

Episode #0
Dit is wêreld koop 'n boek dag en die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer gesels met Annelie oor een van haar gunsteling onderwerpe - BOEKE en lees.

Het jy al ooit so gefokus op dit waarvoor jy bid… dat jy vergeet het om dankbaar te wees vir dit wat jy reeds ontvang het? Psalm 103:2 sê: “Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie.”

Ons almal staan soms voor dinge wat ons nooit sou kies nie — 'n verlies, 'n teleurstelling, 'n pad wat skielik krom loop. Ons kan nie altyd die storm keer nie, maar ons kan wel kies hoe ons daardeur loop.

Episode #0
Conbad (Conrad Rudolph) kuier met sy kitaar op #MIRRAG om te gesels oor nuwe musiek!! Hy gesels meer oor sy enkelsnit “Ever Young” en die storie agter hoe hy pen op papier sit.

Episode #0
John Jones kom vertel meer oor C12 en die C12 konferensie wat in September 2026 plaasvind. Hy leer ons oor hoe jy jou besigheid in 'n bediening kan verander

Episode #0
1 TESSALONISENSE 5:17-18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953) Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

Episode #0
Nádine het op Mirrag met Annelie kom kuier om te gesels oor haar 30 jaar in die musiek bedryf en die optrede wat sy gaan hê om dit te vier. Annelie het ook 'n paar verrassing vir haar gehad

Episode #0
Richann kuier op #MirragmetAnnelie om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Dans in die mielielande" en Annelie het besluit om sy boerdery kennis te toets

Episode #0
Die regiseur Eldon van Aswegen, gesels met Annelie op Mirrag oor sy nuwe dokumentêr "Fosta" wat gaan oor Thulani ‘Fosta’ Headman, ’n voormalige bendelid van Langa, wat uit die tronk terugkeer, vasbeslote om elektroniese...

Episode #0
Philly kuier by Annelie in Mirrag om te gesels oor wat hy sy beste liedjie nog noem. Sy nuwe liedjie "Spook van jou" is nou beskikbaar

Episode #0
Nicholis Louw en Pieter Pruis neem die Mirrag met Annelie ateljee oor! Hulle gesels oor hulle nuwe liedjie "Feit soos 'n koei" en is sommer net lekker laf so op 'n Vrydag middag.
Recent guests on Mirrag met Annelie. Study who booked and why before you pitch.
Protea Netbal
C12
Rockf of Hop
Social Crime Prevention Unit of SAPD
PitchCentric classifies Mirrag met Annelie under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ