
Episode #0
Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer
Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.





