
Gaan jy vandag na jóú lyf luister?
As leierskaps- en lewensafrigter reis Gretha van der Merwe die wêreld vol om sakeleiers in die korporatiewe wêreld af te rig en op te lei. In hierdie eerste onderhoud oor haar debuutboek Lyfluister – jou innerlike kompas






















