
Episode #381
381. Heilig in Hoop (1): "Tekens van Lewe"
Paulus weet sonder twyfel dat die Thessalonisense uitverkies is — nie omdat hy raai nie, maar omdat hy dit sien: 'n vrug wat in hulle lewe werk, en 'n voorbeeld wat na buite uitstraal. Dít is waarop ons bou, nie ons eie gevoelens of aannames nie. Teks: Handelinge 17:1-15 & 1 Thessalonisense 1 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 16 Augustus 2026




