PitchCentric
Leefwêreld van die Gestremde podcast artwork

health

Leefwêreld van die Gestremde

Hosted by RSG · health · AF · 746 episodes

Audience: 9

About this Podcast:

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this show. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

48%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Leefwêreld van die Gestremde.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Leefwêreld van die Gestremde

What is Leefwêreld van die Gestremde about?

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Who hosts Leefwêreld van die Gestremde?

Leefwêreld van die Gestremde is hosted by RSG. The show has published 746 episodes to date.

What has Leefwêreld van die Gestremde covered recently?

Recent episodes include "Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg" (18 October 2026, 23 minutes), "Leefwêreld van die gestremde: Paralimpiese swemmer; Downsindroom-maand" (4 October 2026, 22 minutes), and "Leefwêreld van die gestremde: Stryders vir toeganklikheid inspireer ná eie terugslae" (27 September 2026, 23 minutes).

How often does Leefwêreld van die Gestremde publish?

Leefwêreld van die Gestremde publishes roughly weekly, with episodes averaging 23 minutes across 746 episodes.

How hard is it to get booked on Leefwêreld van die Gestremde?

Booking probability for Leefwêreld van die Gestremde is 48%, and the host is rated Selective on guests. Leefwêreld van die Gestremde requires a Pod Score of 80 or higher. Leefwêreld van die Gestremde's contact route on record: verified email.

Who should pitch Leefwêreld van die Gestremde?

The strongest fits for Leefwêreld van die Gestremde are Family & Social Services. Leefwêreld van die Gestremde has a health audience.

About the host

RSG hosts Leefwêreld van die Gestremde, a health show with 746 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg

    Oct 18, 202623 min

    18 Oktober 2026: Ons kyk na die uitdagings in die arbeidsmark vir mense met meervoudige sklerose. Elanza Jordaan is ‘n spastiese kwadrupleeg. Sy is ’n onderwyser, en Afrikakampioen in bocha. Sy het Suid-Afrika in 2024...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Paralimpiese swemmer; Downsindroom-maand

    Oct 4, 202622 min

    4 Oktober 2026: Adri Visser is liggaamlik erg gestremd. Sy vertel van haar prestasies as Paralimpiese swemmer en hoe sy al die uitdagings oorkom het. Sy gee raad wat Suid-Afrika kan doen om jong atlete met gestremdhede...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Stryders vir toeganklikheid inspireer ná eie terugslae

    Sep 27, 202623 min

    27 September 2026: Adri Visser is ‘n ware inspirasie. Sy is liggaamlik erg gestremd, maar leef voluit. Haar lewenslus en houding is prysenswaardig, en sy werk hard om die lewe van ander met gestremdhede te vergemaklik...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Neurovisie-rehabilitasie; Gids- en dienshonde

    Sep 20, 202623 min

    20 September 2026: Wat behels neurovisie-rehabilitasie? Wie kan daarby baat vind? Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging doen al vir langer as 70 jaar diens om gidshonde op te lei. Deesdae lei hulle ook dienshonde en...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Impak van sigverlies; Doofheid-bewusmakingsmaand

    Sep 13, 202622 min

    13 September 2026: ‘n Oogkundige vertel van die groot impak wat sigverlies op die mens se algemene funksionering het. September is Doofheid-bewusmakingsmaand.

View More
  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Gehoorbewusmakingsmaand; Wanda Bam

    Sep 6, 202623 min

    6 September 2026: September word gewy aan bewusmaking en interaksie met mense wat leef met gehooruitdagings. Wanda Bam, ’n skrywer en lewensafrigter, vertel van persoonlike trauma, hoe sy dit verwerk het, en deel idees...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind vier 145 jaar

    Aug 30, 202624 min

    30 Augustus 2026: Innovation for the Blind vier vanjaar sy 145ste bestaansjaar! Stephne Botha vertel hoe dié organisasie steeds relevant bly. ’n Luisteraar vra: Hoe kan ek seker maak dat ek nie aan die beginstadium van...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Fasiliteit om gestremdes met vakmanmvaardighede te help

    Aug 16, 202624 min

    16 Augustus 2026: ‘n Ruimtefasiliteit (immersive room) is ‘n waardevolle apparaat om mense met gestremdhede met vakmanvaardighede te help. Het jy geweet kinders van so jonk as 2 jaar oud is al met Alzheimers...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Marinda se pad met Alzheimers

    Aug 9, 202624 min

    9 Augustus 2026: Is daar beperkings op die gebruik van kontaklense? Kan oogoefeninge kinders se sig verbeter? Sy is 16 jaar gelede met Alzheimers gediagnoseer. Sy bly op haar eie, en maak self belangrike besluite. Sy...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Die emosionele kant van gestremdheid; Die lewe ná amputasie

    Aug 2, 202623 min

    2 Augustus 2026: Hoe hanteer mens die emosionele kant van gestremdheid? Gehoorverlies, hoe gering ookal, beïnvloed hoe ons onsself laat geld. Ons kry praktiese raad oor hoe om selfgeldend op te tree. Die 63 jarige Mark...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige Skelrose; Overberg Tehuis, Riviersonderend

    Jul 26, 202623 min

    26 Julie 2026: Is dit ’n goeie idee om jou werkgewer in te lig oor ’n diagnose van Meervoudige Skelrose, en wanneer is dit ’n goeie tyd indien dit nodig word? Hulp aan ouerwordende mense is ’n liefdestaak. Dís die...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige sklerose; Gestremdes en geloofsgemeenskappe

    Jul 19, 202622 min

    19 Julie 2026: Ons beantwoord luisteraars se vrae oor meervoudige sklerose, soos watbedoel word met MS-uitputting en “brain-fog”. ‘n Spesiale Sondag vir persone met gestremdhede word in Augustus gehou. Die doel is om...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede; Hulporganisasie in S-Kaap vir kinders met spesiale uitdagings

    Jul 12, 202623 min

    12 Julie 2026: Die impak van psigososiale gestremdhede op die persoon en sy naasbestaandes en vriende. Binah is ‘n Hebreeuse woord, wat “verstaan” beteken. Dit is die naam van ’n hulporganisasie...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede

    Jul 5, 202623 min

    5 Julie 2026: Psigososiale gestremdhede het nie net ‘n invloed op die persoon nie, maar ook op kollegas, familie en vriende. Die simptome is baie algemeen, dus is ‘n deeglike diagnose noodsaaklik om die betrokkenes...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die Gestremde: Wat kan mense met gestremdhede van belasting terugeis?

    Jun 28, 202621 min

    28 Junie 2026: Cape Mental Health gee mense met geestesongesteldhede ondersteuning, veral diegene met psigososiale gestremdhede. Dis amper tyd vir die jaarlikse belastingopgawes. Wat is die prosedure as jy nog nooit...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind bemagtig mense met visuele gestremdhede

    Jun 21, 202623 min

    21 Junie 2026: Innovation for the Blind is besig met ‘n praktiese benadering om mense met visuele gestremdhede te bemagtig met vaardigheidsontwikkeling op verskeie vlakke. Irene Fischer, ‘n voormalige radio-omroeper...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Breinaneurismes; Toeganklikheid

    Jun 14, 202622 min

    14 Junie 2026: Wat is die nagevolge van ‘n breinaneurisme? Wat is die rol van rehabilitasie en ondersteuning? Professor Charl Hugo vertel van sy ervaring deur moeilike tye, en die ondersteuning van vriende en familie...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die Gestremde: Programme vir die werksplek; Spina bifida

    Jun 7, 202620 min

    7 Junie 2026: Ons vind uit van programme wat mense met gestremdhede voorberei vir en vestig in die arbeidsmark. Die programme fokus veral op jong volwassenes. Spina bifida is 'n geboortedefek wat die ruggraat en rugmurg...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die Gestremde: Bewusmakingprogramme vir werkgewers

    May 31, 202622 minS0

    31 Mei 2026: Met werkloosheid wat steeds hoog bly, het die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede begin met bewusmaking- en opleidingsprogramme om werkgewers bewus te maak vgan die behoeftes van mense met...

  • Leefwêreld van die Gestremde

    Leefwêreld van die gestremde: Aanlyn-opleidingsmateriaal vir blindes; App vir persone met gestremdhede om CV’s te op te laai

    May 24, 202623 minS0

    24 Mei 2026: Len Viljoen is blind. Hy praat oor aanlyn-opleidingsmateriaal vir blindes. ‘n Toepassing deur JobAbled is spesiaal ontwerp vir persone met gestremdhede om hulle CV’s te op te laai. Die toepassing is ook...

Guest Appearances

Recent guests on Leefwêreld van die Gestremde. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Leefwêreld van die Gestremde for

PitchCentric classifies Leefwêreld van die Gestremde under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Podcasts like Leefwêreld van die Gestremde

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ