
Waarnemende regter Marelize du Plessis is nie meer by die Fishrot-saak betrokke nie. Die saak sal voortaan deur regters bestuur word wat deur die Regter-president aangestel is, totdat dit gereed is vir verhoor. Regter...


General
Hosted by Kosmos 94.1 · General · EN
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. The music spectrum of Kosmos 94.1 ranges from hits of the 70's, straight through to current hits.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
44%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Kosmos 94.1.
Signup to Generate a PitchKosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis.
Recent episodes include "Fishrot-saak weer sonder toegewyde regter" (29 October 2026, 1 minute), "Konstruksiebedryf hoop op konstruksieraad-stigting" (29 October 2026, 1 minute), and "Unicef-landsverteenwoordiger Ocran neem afskeid" (29 October 2026, 1 minute).
Kosmos 94.1 publishes roughly daily, with episodes averaging 2 minutes across 150 episodes.
Booking probability for Kosmos 94.1 is 44%, and the host is rated Selective on guests. Kosmos 94.1 requires a Pod Score of 80 or higher. Kosmos 94.1's contact route on record: verified email.
Kosmos 94.1 is a general podcast with 150 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Waarnemende regter Marelize du Plessis is nie meer by die Fishrot-saak betrokke nie. Die saak sal voortaan deur regters bestuur word wat deur die Regter-president aangestel is, totdat dit gereed is vir verhoor. Regter...

Die konstruksiebedryf is versigtig optimisties dat die langverwagte Wetsontwerp op Konstruksiebedrywe uiteindelik aan die Kabinet se wetgewingskomitee voorgelê sal word. Bärbel Kirchner, uitvoerende hoof van die...

Unicef het afskeid geneem van die Namibiese landsverteenwoordiger, Samuel Ocran, ná ’n ampstermyn van drie jaar waarin hy op die bevordering van kinderregte, gesondheid en onderwys gefokus het. Ocran, wat deur vennote...

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Leier van die opposisie in die parlement en IPC-woordvoerder Imms Nashinge sê dat staatsbefondsing aan politieke partye bedoel is om hul deelname aan parlementêre demokrasie te ondersteun, nie om skole of klinieke te...

Met net ’n week oor voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing op 3 November, staar president Donald Trump ’n moeilike politieke landskap in die gesig. Die president van Pathway USA, Dianne Steward, sê ekonomiese...

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Episode #0
Die land het sy paraatheid teen Ebola verskerp midde ’n groeiende streeksuitbreking. Die Demokratiese Republiek van die Kongo het reeds meer as 10 000 bevestigde gevalle en byna 4 900 sterftes aangemeld. Kenia het nege...

Die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama, het Donald Trump se administrasie gespot oor sy reaksie op 'n grappie waarin hy versierings in die Withuis vergelyk het met "Saddam Hussein wat 'n kaaskoekfabriek...

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Walvisbaai het ’n sonkragbeligtingsprojek van 6,1 miljoen Namibiese dollar by Plaas 37, Porsie 10, voltooi. Backyard Tenants-woordvoerder Immanuel Festus sê die ligte bereik egter nie Porsie 19, waar die gemeenskap woon...

Werkers in die visbedryf wat by die regering se regstellingsprogram betrokke is, eis dringende konsultasie voordat die skema beëindig word. Vakbondlid Leonard Armas het ’n petisie aan die Ministerie van Arbeid...

Rusland-Afrika-beraad sluit af met fokus op vrede, veiligheid en ontwikkeling Die derde Rusland-Afrika-beraad word vandag in Moskou afgesluit met die hoofplenêre sessie. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Namibië se...

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Francois Malherbe, hoof van die bors-eenheid by Groote Schuur-hospitaal, doen ’n beroep op vroue om onmiddellik mediese hulp te soek indien hulle ’n nuwe knop in die bors opmerk. Hy beklemtoon dat behandeling by die...

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, het Nored se bestuur en beheer skerp gekritiseer. Sankwasa het onlangs tydens 'n belanghebbervergadering in Rundu groter finansiële aanspreeklikheid...

Ter viering van Kubersekuriteitsbewustheidsmaand, doen Jason Meinert, uitvoerende hoof van Meinert se Kubersekuriteit, 'n beroep op Namibiërs om waaksaam te bly teen digitale bedreigings. Hy sê dat die beskerming van...

Matriekkandidate in Kaapstad word aangemoedig om vroeër as gewoonlik van die huis te vertrek wanneer hulle eksamens gaan aflê. Dit volg nadat taxi- en bendegeweld vanoggend in Delft, Khayelitsha en Nyanga tot...

Episode #0
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Recent guests on Kosmos 94.1. Study who booked and why before you pitch.
Iran Program Senior Director and Senior Fellow at the Foundation for the Defense of Democracies, Foundation of the Defense of Democracies Iran Program
President (former President of the United States), former US president
President of Ukraine, government of Ukraine
EFF Leader, Economic Freedom Fighters
Based on semantic analysis of episode topics and host coverage, this podcast is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the podcast's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ