
Op'ie Kantlyn, 24 Julie 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet

Loading…

Hosted by Kosmos 94.1 · EN · 150 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the day. The music spectrum of Kosmos 94.1 ranges from hits of the 70's, straight through to current hits.
Kosmos 94.1 hosts Kosmos 94.1, a general show with 150 episodes published.

Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in Afrikaans. ‘n Samevatting, in minute. Jy kan nie sê jy het nie geweet


'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Motorsport: Die Mercedes-renjaer George Russell beskryf sy seisoen as 'n emosionele wipplank nadat hy dit as 'n gunsteling vir die wêreldkampioenskapstitel begin het. 'n Battery-fout en 'n botsing tydens verlede naweek s

Die polisie in die Hardap-streek het gekonfiskeerde dwelms vernietig uit sake wat tussen Januarie en Desember 2025 afgehandel is. Dwelms ter waarde van 2,6 miljoen Namibiese dollar is gekonfiskeer en slegs 462 510 dollar

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Die Tsumeb-tydren vind môre plaas en is die derde been van die Namibiese Nasionale Tydrenkampioenskappe. Daar is 18 inskrywings in die S-klas en CR-klas, wat 10 spesiale stadiums oor 105 kilometer vir 'n totale afstand v

Die aanbieder van die treffer-televisieleefstylreeks “Op Pad Met My Potjie”, Joalette de Villiers, is genomineer vir Beste Aanbieder in 'n Leefstylprogram by die gesogte kykNET Silwerskermfees. Die Swakopmunder se nomina

'n Basiese inkomstetoelaag is weer in die kollig nadat die opname oor finansiële insluiting van 2025 aan die lig gebring het dat sowat 75 persent van Namibiese volwassenes se salaris nie tot hul volgende betaaldag hou ni

Die vrystelling van die 2025 Kinderbeskermingsverslag het hernude oproepe vir sterker kinderbeskermingsmaatreëls ontlok. Die verslag het bevind dat gemiddeld 1 252 meisies en 711 seuns elke jaar tussen 2014 en 2023 gewel

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

Venezuela se twee reuse aardbewings op 24 Junie het die land in chaos gedompel met derduisende wat nog vermis word, duisende wat dood is en infrastruktuur wat in puin lê. Die hoof van die Internasionale Reddingskomitee,

Statistiek Suid-Afrika sê skuldverwante siviele hofsake het in die drie maande tot Mei toegeneem. Die aantal siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is, het met 1,4-persent gestyg, terwyl die aantal siviele vonnisse

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

President Cyril Ramaphosa het die Nasionale Water-aksieplan bekendgestel om die basiese oorsake van die watervoorsieningskrisis in baie munisipaliteite te hanteer. Die plan sit strategiese ingrypings uiteen om die krisis

Bank Windhoek doen 'n beroep op hul kliënte vir groter waaksaamheid namate swendelary meer gesofistikeerd word. Die Bank se uitvoerende hoof van bemarking en korporatiewe kommunikasie, Jacquiline Pack, vertel aan Kosmos

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

President Donald Trump van Amerika se administrasie stel tariewe van tussen 10- en 12,5-persent in teen 60 handelsvennote wat nie Namibië insluit nie maar wel Suid-Afrika. Die rede is die lande se versuim om maatreëls do

Die goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê voortdurende wêreldwye onsekerheid, veral die konflik in die Midde-Ooste en wisselvallige oliepryse, kan leenkoste langer hoog hou. Die Monetêre Be

Statistiek Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het met 2,3-persent in Mei gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, wat voortgesette groei in verbruikersbesteding toon. Die grootste toenames het van ander kle
Detected from recent episode content. Sponsor presence is a real signal of listener purchasing power and show monetisation.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Kosmos 94.1 has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their general audience.
Kosmos 94.1 is hosted by Kosmos 94.1. The show is categorised under General and has published 150 episodes.
Kosmos 94.1 has published 150 episodes.
Kosmos 94.1 is accessible for guests with genuine general expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Kosmos 94.1 hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Kosmos 94.1 average 2 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Kosmos 94.1's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 11 days ago.