
S3 Ep4: Dieet dilemmas
Hallo Girlies, in hierdie episode gesels ons oor die dilemma van dieëte & gewigsverlies metodes. Antonnette van Bridging the Gap gaan vir ons vertel wat in haar opinie regtig werk en wat net 'n foefie is. Ons gesels lekk

Hosted by Marunelle en Janke · 🇺🇸 US · AF · 26 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Die lewe is maar gaos. Jare lange vriendinne Janke en Marunelle gesels oor die op en af van liefde, vriendskap en lewe. Luister weekliks oor ons stories, ander girlies se stories en lag lekker saam.
Marunelle en Janke hosts Hallo, Girlie, a society show with 26 episodes published.

Hallo Girlies, in hierdie episode gesels ons oor die dilemma van dieëte & gewigsverlies metodes. Antonnette van Bridging the Gap gaan vir ons vertel wat in haar opinie regtig werk en wat net 'n foefie is. Ons gesels lekk

In vandag se episode van Hallo, Girlie deel ek iets prakties uit die boek "True Love Dates" deur Debra Fileta – die Rooi, Geel & Groen “robot-teorie” vir jou liefdeslewe. Ons praat oor: 1. Die rooi lysie wat jy NOOIT moe

Hallo, Girlieee! Ek het 30 geword. Dit raak net beter! In hierdie episode deel ek: ’n GLOW-UP segment (dinge wat ek nou sonder skuldgevoel vir myself doen... van perms tot Invisalign!), Lewens-lesse uit die laaste 30 jaa

Hallloooo, girlies! Na ’n lang break is ons amptelik terug! Die Hallo Girlie Podcast is weer in jou ore, en ons is sooo opgewonde vir hierdie nuwe seisoen. In vandag se dubbel episode vang ons op oor waar ons was (spoile

Vir hierdie week se episode van die Hallo Girlie podcast, praat ons oor al die verskillende fases van "saam bly." Ons gaan gesels van jou gesin, na die oorgang in die koshuis, en later, die avontuur om 'n huis met jou vr

Ons was bietjie flakey... Lewe gebeur en ons gaan meer betroubaar wees okay :) In hierdie episode gesels die girlies oor die verskillende persoonlikheidstipes en hoe dit ons lewe beïnvloed. Arina deel haar insigte oor di

In hierdie week se episode gesels ons met Jodie. Sy het onlangs emigreer na Engeland saam haar man. Ons gesels oor warna hul verlang, uitsien en hoe om die homesick gevoel te hanteer. Ons help ook 'n mede Girlie met 'n s

S 2 Episode 2: In hierdie week se episode gesels ons met Reinhardt, 'n CIMA kerk in Kaapstad, wat sy passie vir beleggings en finansiële besluite met ons deel. Hy praat oor hoe belangrik dit is om finansies behoorlik te

In ons eerste episode van seisoen 2 is die Hallo, Girlie podcast terug! Ons bespreek alles van 'n lekker terugblik oor die jaar tot nou, en hoe ons opgewonde is oor die nuwe formaat en ander opwindend dinge! Hierdie week

In hierdie episode gesels die girlies oor die hoogte- en laagte punte van 2024 (for the plot!). Ons rangskik ook die beste dates, slegste dates, mooiste stories en snaaksste byname van 2024. Ons sluit af vir 2024 en sien

In hierdie week se episode besin die girlies bietjie oor hoeveel tyd jy moet neem om oor 'n gebroke verhouding te kom, voordat jy met 'n nuwe een begin. Is dit moontlik om 'n formule daaraan te koppel? Verder gesels Maru

In hierdie week se episode gesels die girlies oor mense se voorkeure wanneer dit by kosmetiese prosedures kom. Hoe voel mense regtig oor fillers en botox? Sou meer van ons dit gekry het as dit goedkoper was? Verder bespr

In hierdie week se episode gesels die girlies oor die unieke byname wat meisies vir ouens gee om "incognito" oor hulle te kan gesels (if you know... you know). Die girlies bespreek ook 'n slegte dating scenario waarin 'n

Hallo girlies! In hierdie week se episode gesels Marunelle en Janke oor meisies se verwagtige van romanse in verhoudings, is dit dalk té onrealisties? Kom luister ook saam na twee girlies se dilemmas: Wat gemaak as jou b

In hierdie week se episode gesels die girlies oor groot nuus: Janke het haar eerste amptelike-regte-egte kêrel! Die girlies raak ook die ongemaklike onderwerp van "check-ups" aan en veral daardie tipe afsprake wat ons gr

In hierdie week se episode gesels die girlies oor 'n verskeidenheid sake, maar wat anders kan van goeie "girl chats" verwag word. Janke en Marunelle gesels oor wat mans aantreklik maak, is dit hul kennis, 'n goeie persoo

In hierdie episode gesels die girlies oor die moderne neigings van kombuistees en bachelorettes. Ander vrae waaroor ons in hierdie episode dink: kan mens vriende bly met jou "eks"? Hoekom nooi sommige vriendinne altyd hu

In hierdie week se episode gesels ons oor die vreemdste skinnerstories en "age gaps" in verhoudings. Luister ook saam na hoe Janke en Maru hierdie week se liefdes-scenario's probeer ontrafel. Wat moet jy doen as jy verli

In hierdie episode gesels die girlies oor selfvertroue en brei ook uit oor praktiese voorbeelde oor hoe om jouself te "rat" vir oomblikke waar mens daardie ekstra hupstoot nodig het. Neem jou spasie op en own dit! Ons ge

Wat om te doen (en nie te doen), wat om te sê (en nie te sê) as dit kom by jou aanlyn dating profiel. Ons gesels ook oor online ontmoetings wat in-persoon ontmoetings word en ander dating wenke. Luister en gesels lekker
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








Hallo, Girlie has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their society audience.
Hallo, Girlie is hosted by Marunelle en Janke. The show is categorised under society (culture) and has published 26 episodes.
Hallo, Girlie has published 26 episodes.
Hallo, Girlie regularly covers society, culture. It sits in the society category, with a culture focus.
Hallo, Girlie is accessible for guests with genuine society expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Hallo, Girlie hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Hallo, Girlie average 45 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Hallo, Girlie's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 6 days ago.