
29 Oktober 2026: Agteros kom ook in die kraal. Dit is ook die geval met kinders se ontwikkelingsvlakke wat van mekaar verskil, en spraak is geen uitsondering nie. Sommige kinders is laat-praters en daar is baie redes...


Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
47%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Groeipyne.
Signup to Generate a PitchVandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede, so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Groeipyne is hosted by RSG. The show has published 635 episodes to date.
Recent episodes include "Groeipyne: Wanneer moet my kind begin praat?" (29 October 2026, 19 minutes), "Groeipyne: Die kombuis is 'n uitstekende leerskool" (22 October 2026, 20 minutes), and "Groeipyne: “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding”" (15 October 2026, 19 minutes).
Groeipyne publishes roughly weekly, with episodes averaging 21 minutes across 635 episodes.
Booking probability for Groeipyne is 47%, and the host is rated Selective on guests. Groeipyne requires a Pod Score of 80 or higher. Groeipyne's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Groeipyne are Family & Social Services. Groeipyne has a kids audience.
RSG hosts Groeipyne, a kids podcast with 635 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

29 Oktober 2026: Agteros kom ook in die kraal. Dit is ook die geval met kinders se ontwikkelingsvlakke wat van mekaar verskil, en spraak is geen uitsondering nie. Sommige kinders is laat-praters en daar is baie redes...

22 Oktober 2026: Ons leer gewoonlik by ons ma's, oumas en tannies hoe om kos voor te berei. Ankie Niesing is ’n voormalige Verbruikerstudieonderwyser, en bied kooklesse vir kinders aan. Sy glo kook is 'n vaardigheid wat...

15 Oktober 2026: Die tema van vanjaar se Nasionale Voedingsweek is “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding.” Dieetkundige en borsvoedingskonsultant Natascha Olivier verduidelik wat voedselomgewings is.

1 Oktober 2026: Dis skoolvakansie, maar die dolle gejaag van die laaste skoolkwartaal is om die draai. Met prysuitdelings en skoolkonserte wat wag, is dit soms moeilik om al die balle in die lug te hou...

Groeipyne
24 September 2026: September is Geletterheidsmaand in Suid-Afrika. Ons fokus op wiskundige geletterheid. Hoe leer kinders wiskundige begrippe die maklikste aan? Wilna van Rooyen, onderwyskundige en vroeë...

Groeipyne
17 September 2026: Wat is fonologiese en fonemiese bewustheid? Tessa Arendse is 'n oudhoërskoolonderwyser wat nou private onderwysopleiding verskaf met 'n spesifieke fokus op leesbegrip.

9 September 2026: September is Wêreld Alzheimers-bewusmakingsmaand. Hoe verduidelik 'n mens aan 'n jong kind wat demensie en Alzheimers is? Lillian Kruger van die Assossiasie vir Demensie en Alzheimers van Suid-Afrika...

Groeipyne
3 September 2026: 'n Verslag deur die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid het in 2024 bevind dat die verantwoordelikheid vir kindersorg en huishoudelike werk steeds op die skouers van vroue rus. Erika Jooste...

27 Augustus 2026: Watter rol speel spelgebaseerde intervensie by kinders wat trauma ervaar het, of wat sukkel om hulle emosies te reguleer? Marie-Louise van Heerden is ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker en...

Groeipyne
20 Augustus 2026: Wat is ontluikende geletterdheid, en watter rol speel voorlees en stories om dit te bevorder? Renie Theron, projekbestuurder van Bazoo, vertel van die werk wat hulle op en weg van die verhoog doen.

13 Augustus 2026: Wat is sensoriese integrasie? Watter rol speel dit in kinders se ontwikkeling? Christelle Koekemoer is ‘n arbeidsterapeut betrokke by ‘n spesiale skool. Sy bied insig oor sensoriese integrasie en...

Groeipyne
6 Augustus 2026: Borsvoedingsweek 2026 se tema is BORSVOEDING VIR ‘N VOLHOUBARE LEWENSBEGIN: VERSTERK WAT WERK. Dieetkundige en borsvoedingskonsultant Natascha Olivier gee raad aan borsvoedende mammas oor ‘n gesonde...

30 Julie 2026: Hoe gemaak as jy deur jou kind se skool ingeroep word omdat jou kleintjie blykbaar nie die mas kan opkom in Graad 1 nie? Karin Visser deel haar gesin se ervaring hiervan, hulle soeke na hulp, en hoe sy...

Groeipyne
23 Julie 2026: Die Wêreld Gesondheidsorganisasie beveel aan dat mamma’s hulle suigelinge eksklusief borsvoed vir die eerste ses maande ná geboorte. Maar gebeur dit in praktyk? Professor Christine Taljaard-Krugell van...

Groeipyne
16 Julie 2026: Wat is die waarde van musiekterapie vir kinders se algehele welstand en ontwikkeling. Musiekterapeut Anja Pollard vertel wat dié soort terapie behels.

9 Julie 2026: Deur vir 'n kind voor te lees en stories te vertel, ontsluit jy soveel meer as net hulle verbeelding. Dis ‘n verrykende ervaring vir sowel leser as luisteraar. Nelmarie Kemp van die Stigting vir die...

2 Julie 2026: Sig is een van die mens se vyf tradisionele sintuie. Ons oë help ons om die wêreld om ons te kan sien en verken. Natasha Pieterse, ‘n pediatriese oogkundige, vertel van die oogprobleme wat by voorskoolse...

25 Junie 2026: Ouers vind dit soms moeilik om oënskynlike negatiewe opmerkings oor hulle kinders se onaanvaarbare gedrag te aanvaar. Hulle is dadelik op die aanval en gereed die kinders te verdedig, want heel dikwels...

Groeipyne
18 Junie 2026: Wanneer ons dink aan leer, dink ons aan boeke, oefeninge en formele onderrig. Maar is dit wat jong kinders nodig het? Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige en vroeëkinderontwikkelingspesialis, glo dat...

11 Junie 2026: Met Wêreld-Speeldag wil die Verenigde Nasies die aandag te fokus op die belangrike rol van speel in kinders se ontwikkeling. Ons praat hieroot met spelterapeut en kliniese sielkundige, Jo-Marie Bothma.
Recent guests on Groeipyne. Study who booked and why before you pitch.
Foundation for Alcohol Related Research
Afrikaanse Onderwysnetwerk
JellyBeanz
Brooklyn Chest TB-hospitaal
PitchCentric classifies Groeipyne under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ