
Gesondheid
Gesondheid: Krio-ablasie vries kankerselle dood
14 Oktober 2026: Het jy geweet spesifieke kankergewasse in die niere, lewer, longe en selfs skeletbene kan sonder chirurgie met krio-ablasie weggevries word. Deur ‘n naald in die gewas te druk, en die voorpunt te vries...
