PitchCentric
Geestesgesondheid podcast artwork

health

Geestesgesondheid

Hosted by RSG · health · AF · 735 episodes

Audience: 9

About this Podcast:

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Pitch Analysis

Required Pod Score for this show. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.

Contact path

Verified email

Booking probability

48%

Guest openness

Selective

Verified email on file
80/100
Required Score

Sign up to generate a grounded pitch for Geestesgesondheid.

Signup to Generate a Pitch

Questions about Geestesgesondheid

Who hosts Geestesgesondheid?

Geestesgesondheid is hosted by RSG. The show has published 735 episodes to date.

What has Geestesgesondheid covered recently?

Recent episodes include "Geestesgesonheid: Angs by tieners tydens eksamentyd, hoe kan ouers help?" (13 October 2026, 41 minutes), "Geestesgesondheid: Die tentakels van trauma" (6 October 2026, 39 minutes), and "Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie" (29 September 2026, 43 minutes).

How often does Geestesgesondheid publish?

Geestesgesondheid publishes roughly weekly, with episodes averaging 41 minutes across 735 episodes.

How hard is it to get booked on Geestesgesondheid?

Booking probability for Geestesgesondheid is 48%, and the host is rated Selective on guests. Geestesgesondheid requires a Pod Score of 80 or higher. Geestesgesondheid's contact route on record: verified email.

Who should pitch Geestesgesondheid?

The strongest fits for Geestesgesondheid are Health & Wellness Services. Geestesgesondheid has a health audience.

About the host

RSG hosts Geestesgesondheid, a health show with 735 episodes published.

Verified host email: ████████@████.comSign in to unlock →

Recent episodes

Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesonheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help?

    Oct 13, 202641 min

    13 Oktober 2026: Fanie Kriel, ‘n pastorale terapeut, werk vanuit sy ervaring met tieners en jongmense by skole en universiteite. Hy gesels oor angs tydens eksamentyd, hoe dit tieners beïnvloed en hoe ouers hulle kinders...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Die tentakels van trauma

    Oct 6, 202639 min

    6 Oktober 2026: Dr. Deon Bruwer, wat vanuit sy ervaring in pastorale terapie baie met mense se emosionele en geestelike uitdagings werk, praat oor trauma – hoe dit ons kan beïnvloed, waarom mense dit op verskillende...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie

    Sep 29, 202643 min

    27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met ’n liggaam wat nie altyd doen wat sy verwag nie, en ook leer om ander mense se hulp te...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wie sorg vir die mense wat vir ons sorg?

    Sep 22, 202641 min

    22 September 2026: Dokters en ander mediese beroepslui werk elke dag naby aan siekte, pyn, trauma, verlies en soms die dood. Johan van Lill praat met Elzette Fritz oor wat hierdie voortdurende blootstelling aan ’n mens...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wanneer verantwoordelik wees oorverantwoordelikheid word

    Sep 15, 202638 min

    15 September 2026: Wanneer verander verantwoordelik wees in oorverantwoordelikheid? Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor oorfunksionering: daardie patroon waar jy so gewoond raak daaraan om probleme...

View More
  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Tien gesprekke wat jou anders laat dink

    Sep 8, 202645 min

    8 September 2026: Johan van Lill deel tien kort uittreksels uit potgooie, TED-praatjies en onderhoude wat hom laat stilstaan en dink het. Van ’n toevallige gesprek met ’n vreemdeling op ’n trein en die behoefte om...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Hoe fiksie iets waar oor die mens kan vertel

    Sep 1, 202640 min

    1 September 2026: Johan van Lillpraat met die skrywer, Frederick Botha, oor sy debuutkortverhaalbundel. Die bundel word as outofiksie beskryf, maar Frederick beklemtoon dat die verhale fiksie is en nie outobiografiese...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Die waarde van doelbewuste wegbreke

    Aug 25, 202644 min

    25 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr, Elzette Fritz oor die waarde van doelbewuste wegbreke vir ons geestesgesondheid. Elzette woon tans ’n kunswegbreek by Pedroskloof in Namakwaland by. Hulle gesels oor waarom...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Watter rol speel die kerk in geestesgesondheid?

    Aug 18, 202645 min

    18 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr. Wicus van der Merwe, die hoof van kerklike opleiding aan die Fakulteit Teologie en Religie by die Universiteit van Pretoria, oor geestesgesondheid en die kerk. Hulle...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wanneer angs jou lewe en werk begin beïnvloed

    Aug 11, 202645 min

    11 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die lewensafrigters Jan Niemand en Hazel Hattingh oor wanneer angs ’n mens se lewe en werk begin beïnvloed. Hulle bespreek wanneer professionele hulp nodig is, hoe angs...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 2)

    Aug 4, 202642 min

    4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te hanteer. Hulle praat oor sosiale media, aanlynafknouery en die...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou

    Jul 28, 202639 min

    28 Julie 2026: Johan van Lill praat met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die belangrikheid van veilige verhoudings binne gesinne. Hulle praat oor sosiale media, afknouery, emosionele verbinding en waarom...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Die stories wat ons oor onsself vertel

    Jul 21, 202642 min

    21 Julie 2026: Johan van Lill praat met Kobus Burger, RSG se programbestuurder, oor narratiewe terapie, 'n benadering wat mense help om anders na hulle lewensverhale en hulleself te kyk. Kobus, wat hom tans in hierdie...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef

    Jul 14, 202636 min

    14 Julie 2026: Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter en die menslike leuenverklikker, oor haar lewe met myasthenia gravis, 'n seldsame outo-immuunsiekte wat spiere verswak en die eenvoudigste...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Wat is die impak van leuns op geestesgesondheid?

    Jul 7, 202638 min

    7 Julie 2026: Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor leuens en die impak daarvan op ons geestesgesondheid. Hulle praat oor kinders wat jok, volwassenes wat die waarheid verdraai, en...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Hoe kry ons weer sin, energie en rigting?

    Jun 30, 202639 min

    30 Junie 2026: Johan van Lill praat met professor Jannie le Roux oor wat gebeur wanneer mense ophou floreer. Hulle praat oor daardie stille innerlike moegheid wat dikwels insluip terwyl ’n mens steeds werk, funksioneer...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Uitbranding is soveel meer as gewone moegheid

    May 26, 202643 min

    26 Mei 2026: Johan van Lill praat met Lynette Beer oor uitbranding, en waarom dit soveel meer as gewone moegheid is. Die gesprek fokus op die tekens van uitbranding, die verskil tussen stres en uitbranding...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid: Die pad na ’n betekenisvolle lewe

    May 19, 202643 min

    19 Mei 2026: Johan van Lill praat met Antoinette Pienaar oor die pad na ’n betekenisvolle lewe. Die gesprek fokus op geestesgesondheid, verlies, verandering, lewenskeuses en die dinge wat ons in ’n gejaagde moderne lewe...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid 12 Mei 2026

    May 12, 202639 min

    Johan van Lill praat met Jan Niemand, ‘n lewensafrigter, oor hoe gewone mense onsekerheid, vrees en nuuskierigheid oor kunsmatige intelligensie kan bestuur. Ons hoor al hoe meer mense sê: “KI kom vir jou werk!” Die...

  • Geestesgesondheid

    Geestesgesondheid 5 Mei 2026

    May 5, 202640 min

    Johan van Lill praat met Madre Fraenkel, ‘n arbeidsterapeut en kenner van demensie, oor die brose kant van ouer word. Die gesprek fokus op die emosionele, praktiese en sosiale uitdagings wat dikwels saam met ouer word...

Guest Appearances

Recent guests on Geestesgesondheid. Study who booked and why before you pitch.

Best industries to pitch Geestesgesondheid for

PitchCentric classifies Geestesgesondheid under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.

Podcasts like Geestesgesondheid

Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.

Questions about the free trial? See the pricing FAQ