
Episode #0
‘Dis wie ek is’ met Zaan Sonnekus
In die jongste episode van “Dis wie ek” is gesels Mizanne van Wyk met Zaan oor sy musiek, loopbaan en die musiekbedryf wat nie altyd so glansryk is soos wat dit dalk mag voorkom nie.


Van sepies tot sang, kuns tot kreatiwiteit – die Afrikaanse vermaakbedryf is ʼn interessante plek. In Maroela Media se podsendingreeks, "Dis wie ek is", gesels ons met van die land se grootste akteurs, sangers en storievertellers oor hul pad met beroemdheid, balans en die kunste.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Verified email
Booking probability
22%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for Dis wie ek is.
Signup to Generate a PitchVan sepies tot sang, kuns tot kreatiwiteit, die Afrikaanse vermaakbedryf is ʼn interessante plek. In Maroela Media se podsendingreeks, "Dis wie ek is", gesels ons met van die land se grootste akteurs, sangers en storievertellers oor hul pad met beroemdheid, balans en die kunste.
Recent episodes include "‘Dis wie ek is’ met Zaan Sonnekus" (15 February 2026, 28 minutes), "‘Dis wie ek is’ met Lisa met die rooi hare" (25 January 2026, 36 minutes), and "‘Dis wie ek is’ met JP en Ruan Smith" (18 January 2026, 27 minutes).
Dis wie ek is publishes roughly every few months, with episodes averaging 32 minutes across 18 episodes.
Booking probability for Dis wie ek is is 22%, and the host is rated Selective on guests. Dis wie ek is requires a Pod Score of 80 or higher. Dis wie ek is's contact route on record: verified email.
The strongest fits for Dis wie ek is are Artists, Writers & Performers. Dis wie ek is has a society audience.
Dis wie ek is is a society podcast with 18 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek” is gesels Mizanne van Wyk met Zaan oor sy musiek, loopbaan en die musiekbedryf wat nie altyd so glansryk is soos wat dit dalk mag voorkom nie.

In die jongste episode van “Dis wie ek is”, Maroela Media se podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels Lisa van Niekerk met Mizanne van Wyk oor haar interessante stokperdjies, hoe sy op skool was en hoe sy haar in ʼn...

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” stort Ruan en JP Smith hul hart uit oor “Op my eish!” en die emosionele wipwarit waarop Ruan was tydens die verfilming van die TV-maatsoekreeks.

Episode #0
In die jongste episode van Dis wie ek is, Maroela Media se podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels Lianie oor die oplewing in haar loopbaan, haar lewe op die plaas saam met Barry en die “goeie ou dae” van die...

Episode #0
Hoewel Izak Davel al deur diepe waters moes worstel om weer ʼn asemteug van verligting in sy loopbaan te skep, weet hy vandag een ding – jy kan nooit alles verloor as jy steeds jou geloof het nie.

Episode #0
In die jongste episode van ‘Dis wie ek is’ stort Rolanda Marais haar hart uit oor ma-wees, jare in die vermaakbedryf en ouer word.

Episode #0
Sy skroom nie om haar geloof op haar mou te dra nie, sy vind inspirasie in haar vier seunskinders en dwing nie haarself om musiek te skryf wat nie haar hart weerspieël nie.

“Die Bybel leer ons dat God 40 dae as ʼn belangrike geestelike tydperk beskou en dat daar dikwels ʼn deurbraak kom op die 41ste dag.”

Episode #0
As daar een man wat in murg en been ʼn storieverteller is, is dit die aanbieder, restauranteienaar en vervaardiger Rian van Heerden.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Christia Visser openhartig oor haar loopbaan, gesin en die uitdagings wat sy die afgelope paar jaar met haar geestesgesondheid moes trotseer.

Episode #0
In die jongste episode van "Dis wie ek is" maak Andriëtte haar hart oop oor haar loopbaan, gesin en die uitdagings wat sy in die afgelope paar jaar met haar stem ervaar het.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” stort Brendan Peyper sy hart uit oor sy trek terug Bloemfontein toe, nuwe musiek en die onstuimige waters waardeur hy die afgelope ruk is.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Steve Hofmeyr openhartig oor vier dekades in die bedryf, skandes wat hom in die koerant laat beland het, en sy liefde vir Afrikaans.

Episode #0
In “Dis wie ek is” gesels Danny oor die titel van sy nuwe enkelsnit, asook die herlewing van egte sokkiemusiek in Afrikaans en deel meer oor sy agtergrond en toekomsplanne.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Kurt openhartig oor sy gesin, sy pad in die musiekwêreld en sy splinternuwe album, “100%”.

Episode #0
In die jongste episode van “Dis wie ek is” gesels Ruvé Erasmus en Marco van Deventer oor ONS se debuutalbum en hul liefde wat eintlik lank voordat hulle musiek begin maak het, geblom het.

In Maroela Media se jongste episode van “Dis wie ek is”, ʼn podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels ons met Nadia en Rouel oor hul unieke verhouding met mekaar en die verhoog.

Episode #0
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks “Dis wie ek is” gesels Bok oor sy nuwe musiek, sy gesin en sy lewe in die Kaap.

Episode #0
In die eerste episode van Maroela Media se jongste podsendingreeks, “Dis wie ek is”, gesels Hykie openhartig oor die swaar, ligte en lekker tye wat hy al in sy lewe en loopbaan gehad het.
Recent guests on Dis wie ek is. Study who booked and why before you pitch.
PitchCentric classifies Dis wie ek is under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ