
Episode #0
Kamp-metafoor
Johan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?


As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.
Required Pod Score for this podcast. PitchCentric checks your profile against host openness, topical fit, and audience signals before you generate a pitch.
Contact path
Public web form
Booking probability
36%
Guest openness
Selective
Sign up to generate a grounded pitch for DinkJeug.
Signup to Generate a PitchAs jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.
DinkJeug is hosted by Klank Kompas. The show has published 10 episodes to date.
Recent episodes include "Kamp-metafoor" (26 October 2026, 5 minutes), "Hoe om Hervormingsondag te vier" (19 October 2026, 4 minutes), and "Hoe om Bybelkennis te ontdek" (12 October 2026, 4 minutes).
DinkJeug publishes roughly weekly, with episodes averaging 6 minutes across 10 episodes.
Booking probability for DinkJeug is 36%, and the host is rated Selective on guests. DinkJeug requires a Pod Score of 80 or higher. DinkJeug's contact route on record: public web form.
The strongest fits for DinkJeug are Religion & Faith. DinkJeug has a religion audience.
Klank Kompas hosts DinkJeug, a religion podcast with 10 episodes published.
Our AI reads these to draft pitches. Use them as grounding for a pitch that cites a real guest and a specific topic.

Episode #0
Johan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?

Episode #0
Johan Botes gesels vandag oor hoe om Hervormingsondag te vier. Lees die teks

Episode #0
Anriëtte de Ridder gesels vandag oor hoe ons Bybelkennis ontdek in die kategese-ontmoeting.

Sulet Brümmer gesels vandag oor jongmense wat nie glo nie en wat Gen Alfa-navorsing ons oor hierdie jongmense kan leer. Navorsing deur die Fuller Youth Institute

Episode #0
Dean Bentley gesels vandag oor jongmense wat ernstig is oor geloof en drie dinge waarna hulle op soek is. Navorsing deur die Fuller Youth Institute

Episode #0
Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei...

Episode #0
Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping. Lees die artikel (teks)

Episode #0
Annelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word? Lees die artikel (teks) · Navorsing deur die Fuller Youth Institute

Episode #0
Francois Maritz gesels vandag oor hoe mentors en kategete 'n ruimte kan skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap. Navorsing deur die Fuller Youth Institute · Lees die artikel (teks)

Episode #0
Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa...

Episode #0
Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.

Episode #0
Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk.
PitchCentric classifies DinkJeug under these industries. Guests from them are the closest fit, and each links to the best podcasts in that industry.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
Is this podcast yours and you'd like to remove or correct details? Request removal or email privacy@pitchcentric.com.
Questions about the free trial? See the pricing FAQ