
134. Koffieboom Konnosieurs
Lekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei.

Hosted by Getrooted · EN-US · 10 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Rudi Nagel, 'n gepassioneerde ontdekker van God se Woord in die natuur, neem jou op 'n reis waar die Skrif en die skepping ontmoet. Deur sy liefde vir bome en die natuurlike wêreld, deel hy diep insigte en verbind dit met aktuele gebeure in die wêreld en sy eie lewensloop. Hierdie podcast, trots gehuisves deur Radio Cape Pulpit, bied 'n unieke perspektief wat jou sal inspireer om die verheweheid van God se skepping te verstaan. Ontdek hoe die dieptes van die Skrif lewendig word deur die oë van Rudi Nagel.
Getrooted hosts Diep Gewortel Podcast, a religion show with 10 episodes published.

Lekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei.

Lekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei.

Die totale uitwissing van alle vorme van lewe. Daardie gedagte kan jou emosies laat vries van vrees. Daar is egter 'n selfs groter gevaar:. Naamlik as jy self ophou lewe, nog lank voordat jy gesterf het. Laat die Sonstra

Fynbos, growwe stakings, en Voortrekker ingineurswese, rol voor ons ore verby in hierdie gesprek. Net soos 'n Mercedes bus se wiele, maak ons lewens baie draaie. Die God van Genade is in elke draai saam met ons.

Harlekyne is nie die enigste narre wat hul ware emosies soms verskuil tydens sosiale interaksies nie. 'n Glasie wat geskink en geklink word, mag soms wel tydelik troos bring. Die klank van 'n hart wat uitgestort word voo

Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers. Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"

Wanneer jy tambotie-hout gebruik om meubels te maak, kan dit bewondering ontsluit. Wanneer jy egter tambotie-hout vir 'n braaivleisvuur gebruik, kan jy krampe, en selfs lewesngevaar ontsluit. So het sommige tammeletjies


Hoekstene en vuuryle se interaksies met swaartekrag verskil. Net so kan jou belewnis verskil: Jy voel dalk asof jy vassit, of dat jy vasgehou word. Hoe dit ook al sy, Hy bly aan jou sy!

In vergange jare was daaglikse probleme, en ook Kastaiing bome baie algemeen. In moderne tye is daardie daaglikse probleme steeds algemeen. Die kastaiing verspreiding het egter heeltemal uitgerafel. In hierdie gesprek be
Sponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








To pitch Diep Gewortel Podcast, visit https://getrooted.co.za/diepgewortelpodcast/diepgewortelpodcast/ for contact information, then craft a tight one-paragraph hook that ties your expertise to a gap in their recent religion coverage.
Diep Gewortel Podcast is hosted by Getrooted. The show is categorised under religion (spirituality) and has published 10 episodes.
Diep Gewortel Podcast has published 10 episodes.
Diep Gewortel Podcast regularly covers religion, spirituality, christianity. It sits in the religion category, with a spirituality focus.
Diep Gewortel Podcast is accessible for guests with genuine religion expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Diep Gewortel Podcast hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Diep Gewortel Podcast average 10 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Diep Gewortel Podcast's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 6 days ago.