
Ep 66 - Lesufi en Gayton: “Bokkieweek is rassisties!”
Die afgelope week het Bokkieweek hewige debat ontlok. Kritici beweer dat die geleentheid rassisties is – maar wie is dié kritici, en waarop berus hul beskuldigings? Dirk Hermann gesels in hierdie week se episode van Die








