
Episode 3 - Hannes Grobler (Deel 1 van 2)
In hierdie week se episode gesels ons met Hannes Grobler, een van Suid-Afrika se groot motorsport legendes.
Show notes
Hosted by Unknown Host · AF · 2 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
Die Rally-Raid Dagboek is 'n weeklikse potgooi wat handel oor rally-raid in Suid-Afrika en die res van die wêreld! Die program word aangebied deur Izaac Beytell en Stompie Mynhardt wat beide passievolle aanhangers van hierdie besonderse kategorie van motorsport is - Izaac as 'n toeskouer en deeltydse joernalis en Stompie as 'n deelnemer en organiseerder met jare se eerstehandse ondervinding. Saam het ons besluit om hierdie projek aan te pak en 'n platvorm te skep om veral met die mense te kan gesels wat hierdie sport so besonders maak. Deur hulle interessante stories en vertellinge te deel hoop ons dat luisteraars nie net sal leer van die geskiedenis en ontwikkeling van die sport nie, maar ook sal kan deel in die rally-raid avonture!
Unknown Host hosts Die Rally-Raid Dagboek, a general show with 2 episodes published.

In hierdie week se episode gesels ons met Hannes Grobler, een van Suid-Afrika se groot motorsport legendes.
Show notes
In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons verder met die sesmalige Nasionale Kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika, Buks Carolin. Hy deel onder meer: Die “oorlog” tussen die spesia
Show notes
In hierdie episode van Die Rally-Raid Dagboek gesels ons met Buks (Bruce) Carolin, 6-malige nasionale kampioen en een van die legendes van rally-raid in Suid-Afrika. Begin sy loopbaan in 1983 as navigator saam met Kenny
Show notes
Welkom by Die Rally-Raid Dagboek – ’n weeklikse potgooi oor rally-raid in Suid-Afrika en die res van die wêreld. Aangebied deur Izaac Beytell en Stompie Mynhardt, twee passievolle aanhangers van hierdie besonderse sport.
Show notesSponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchShows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.








To pitch Die Rally-Raid Dagboek, visit https://rss.com/podcasts/die-rally-raid-dagboek for contact information, then craft a tight one-paragraph hook that ties your expertise to a gap in their recent general coverage.
Die Rally-Raid Dagboek is hosted by Unknown Host. The show is categorised under General and has published 2 episodes.
Die Rally-Raid Dagboek has published 2 episodes.
Die Rally-Raid Dagboek is accessible for guests with genuine general expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
Die Rally-Raid Dagboek hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of Die Rally-Raid Dagboek average 27 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates Die Rally-Raid Dagboek's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 12 days ago.