
Episode #0
Sparta Beef: Gerrit Cronje
Sparta is veel meer as net ’n bekende naam in die landbou- en vleisbedryf. Maar wie is Sparta werklik, wat dryf die groep en watter rol speel hulle in die gemeenskappe waarin hulle werksaam is? Gerrit Cronje, Finansiële...















